Wednesday 18 July 2012

Anryke se resep vir broodmaker

Anryke Steyn

Gooi 2t sout, 2t suiker, 30ml botter, 2E melkpoeier in broodmasjienpannetjie. Voeg 400ml louwarm water by. Gooi 4k meel bo-op water. Moenie roer nie. Maak n holtejie in die meel en gooi pakkie pers gis in. Skakel masjien aan en bak. Heerlike groot broodjie.