Monday 30 July 2012

Duites Aartappelslaai

Fredericka Senftleben het hierdie heerlike resep vir ons geplaas op ons FB blad van aartappelslaai, SONDER mayonaise.
Gekookte Aartappels in dun skyfies sny, ui fyn gekap, gebraaide blokkies Bacon, gekapte Pietersielie met asyn, olie, sout, peper en Chickenstock meng. Miskien ook nog ´n klein bietjie mosterd! Lekkerrrrrr vir die wat nie van Mayonaise hou nie!! ;0)