Oulike idee vir 'n braai of partytjie: DIT LAAT 'N BROODTAFEL BAIE FEESTELIK LYK EN DAAR IS NIE JUIS 'N VERSKIL IN SMAAK NIE. GEBRUIK VOEDSELKLEURSEL VIR DIE DOEL. OULIKE IDEE Nê!
BIERBROOD MET SPEK EN KAAS:
My gunsteling is een wat ek in die Weg tydskrif gekry het:
1 pakkie gesnipperde bacon
1 koppie gerasperde kaas
1 boksie karringmelk
1 pakkie (500g) bruismeel.
Meng alles saam. Sit in pan. Bak tot gaar.
Maklik, en ongelooflik lekker!