Wednesday 18 July 2012

Broodjie resep vir Broodmaker

Maria Grobler

3 en 'n driekwart koppies meel (all purpose, hier by ons, NIE self raising, net gewone koekmeel) 2 eet. cremora of poeiermelk, 2 eetl. suiker, 1 tl. broodmasjien gis (of instant yeast - anchor werk die beste). Meng alles in 'n bakkie. In broodpannetjie, gooi 1 en 'n driekwart koppies louwarm water, en 2 eetl. margarien. Gooi nou die meel mengsel bo-op en skraap gelyk. Bak op gewone cycle. Hoop julle kry dit reg, dit is HEERLIK!