Wednesday 18 July 2012

Toiletsitplek oortreksel

Sandra Deyzel

Hier is die patroon,,,36 Steke,Ry 1.K 36 st,Ry 2,k27st draai.Ry 3. k 18st draai.Ry 4.K 27 st draai.Ry 5.K 36 st draai,Begin weer by 2de ry en brei van ry 2 tot 5 tot lank genoeg.

Jy kan knope aan werk in die oop kant ..of knippies. of jy kan lint deur ryg, As jy klaar is sal jy sien wat is die maklikste vir jou.en double knit wol werk die beste..dit vorm self die rondte van toilet..