Thursday, 8 December 2011

In werking

Klik bo aan die blad op die "tab" - "Spesiale Selfoon Aanbod" om gebruik te maak van hierdie afslag spesiaal vir "In en om die huis" vriende.  (Net betyds vir Kersfees.)  Onthou net om die kode "Inenomdiehuis" (eenwoord) in jou aansoek te meld.

How to Fold a Rabbit Wash Cloth (Stap vir stap)

Making a bunny from a washcloth is a great way to change a facecloth from blah to cute! In addition, this lovely design can be used for several things, from Easter gifts for brand new washcloths to tucking ice inside to heal the bumps and scrapes on a young child.

Laventelwyn

Lorinda Maritz
(van aktrise Elsabe Daneel)

Bestanddele:
Per persoon:
1/3 droe witwyn
1/3 vars lietsjie sap

Kroringslaai

Lorinda Maritz
 
Daar word gesê jou braai sal onvolmaak wees sonder hierdie heerlike koringslaai.
325ml koring 1 groen rissie
1 klein ui ½ blikkie ingelegde perskes

Lok voëls na jou tuin

Lorinda Maritz
 
Resep in Volksblad gekry om voëls na tuin te lok:
2 liter plastiek koeldrankbottel vol warm water
6 eetlepels suiker of glukose
4 eet heuning

APPELKADOSLAAI

Lorinda Maritz
Uit die samestelling – Somer son en baie slaai
1 suurlemoen se skil, fyn gerasper 60ml suurlemoensap
5ml strooisuiker 60ml olyfolie
1 elk rooi en groen appels blaarslaai
30ml macadamianeute, gekap

Braaibolletjies

Lorinda Maritz se resep

Bestanddele:
1 pakkie vetkoekdeeg
1 bakkie room

Bacon Kips Happies

Dankie Lorinda Maritz
 
(vir southappies)

Bestanddele
1 Pak Bacon Kips (moenie goedkoper alternatief gebruik nie, dit raak pap!)
1 Pak Sout en Asyn Chips of enige geur van jou keuse of fyn biltong

Patatrol



















Lorinda het die resep gestuur, die foto is van Suné
 
Patatrol - heerlike bykos by braaivleis

Maak 4 rolle

Kan gevries word (vries baie goed, maar vries sonder sous)

3kg gaar patats
250 g margarien
500 g meel

Kaaskoek

Maak kors van koekies
250g gladde maaskaas (nie die laevet een nie)
Orley Whipp styf geklits
Blik Kondensmelk

Yogi sip

(6 liter)
Meng 500g melkpoeier met 3 liter kookwater en 2 liter koue water.

Mielie Souffle


Erna Conradie

Generously passed on by a granny at a Platteland church bazaar, this recipe makes a great main course for those who don’t eat meat.

- 3 eggs, separated

- 15ml margarine, melted

- 5ml baking powder

Doopsouse vir chips (verskeidenheid)

Jeanette v d Bergh het hierdie inligting vir ons gestuur:

GARLIC DIP
200 ml Finnish curd cream, crème fraîche or sour cream
1 - 2 garlic cloves
a few drops of lemon juice

KAAS EN SKYFIEKOEKIES

Estelle Young het hierdie resep vir ons gestuur:
 
Nog 'n LEKKER resep van die tannie!!!
KAAS EN SKYFIEKOEKIES:
200g cheddar kaas fyn gerasper
1 X 150g pak kaas en uieskyfies fyngemaak
250ml koekmeel

UIE BESKUITJIES




Estelle Young se resep

Die HEERLIKSTE resep gister by 'n tannie gekry.... en SY MAG MAAR BAK!!!

UIE BESKUITJIES:
250ml koekmeelblom
250ml gerasperde cheddarkaas (fyn kant van rasper)
125g botter of margarien sag (verkieslik botter)

BACON CHEESE MICROWAVE MUFFINS

Jeanette v d Berg se resep:
 
3 slices bacon
1 egg
3/4 cup milk
1/3 cup vegetable oil

VRUGTE EN BLARE RANGSKIKKING
























Gespuite vrugte soos pere en appels kan ‘n paar weke mooi bly. As jy die vrugte wil eet, gebruik ‘n eetbare verf. Anders kan die met enige goue verf bespuit word. Spuit eers die eenkant van die vrugte en laat dit goed droog word. Draai dit dan om en bespuit die ander kant.

Koue Kersfeespoeding



1½ koppies fyn gerolde Marie beskuitjies
8 malvalekkers
¼ koppie suiker
½ koppie gekapte neute

Kersfees Droompoeding



1 pakkie aarbeijellie
1 pakkie lemoenjellie
1 blik ingedampte melk
125ml wyn

STOEP VERF RESEP

Wilma van Niekerk het hierdie oulike idee vir ons gestuur:

 
Vir almal met klein kindertjies

Benodighede:
2E maizena
2E water

Snoek op die kole

Michale Coetzee het hierdie heerlike resep vir ons gestuur:

Neem "heavy foil" en vorm 'n 'bak' groot genoeg vir die porsie snoek wat gaargemaak moet word. Neem 'n halwe ui en halwe greenpepper en snipper.

Jogurt-lamsboud in 'n ysterpot

Hierdie is 'n resep van Arina du Plessis en is baie lekker en sappig:

Jogurt-lamsboud in 'n ysterpot

Ek het 'n gietysterpot met 'n emaljebinnekant wat ek altyd vir dié resep
gebruik. As jy 'n plat swartpot het, gebruik hom. Of 'n klei-kasserol
(maak hom eers nat). Daar gaan baie vloeistof in die pot wees as die
boud gaar is, moenie skrik nie, dit moet so lyk.

1,5 kg lamsboud, ontbeen en
gevlek

375 ml dik, natuurlike jogurt
1 ui, gekap

Rubarberpoeding

Anne Snyman het haar resep vir ons gestuur:
a) Spuit 'n poedingbak (30 x 30 cm) met Spray & Cook.
b) Ek sny my rubarberstingels op in stukkies en voeg genoeg suiker (na smaak) by sodat dit nie suur is nie. Voeg klein bietjie water by en kook vir 10-15 min.

Rabarber Poeding

Santie Carelse het hierdie resesp van haar skoonsus Corrie gedeel

2 en n half koppie suiker
4 koppies meel
2 eetlepels botter
1 teelepel bakpoeier

OOIEVAARS IDEES





Festive Roulade with Fresh Cream and Raspberries























serves 6-8

Ingredients

4 egg whites - eggs must be room temperature
200gr caster sugar

Kerstyd geskenke vir Wagter en Kietekat

Moenie hierdie kersfees vir Wagter of Kietekat vergeet nie.  Hier is ‘n paar oulike idees van geskenke vir troeteldiere:

Tuinmaak met min water en grond

As jy dalk moet tuinmaak in ‘n area waar water skaars is of waar meer plaveisel as tuinmaak grond is, is hierdie ‘n oulike idee:

Wednesday, 7 December 2011

Kersfees idee vir klein kindertjies

Behou die wonder van Kersfees vir die kinders. Laat hulle nog toe om te droom en te glo in drome en wonderwerke en moontlikhede van wat kan wees....

Snoek oor die kole - resep Michael Coetzee

Michael Coetzee het vir ons hierdie heerlike resep gestuur vir Snoek:
  1. Neem "heavy foil" en vorm 'n 'bak' groot genoeg vir die porsie snoek wat gaargemaak moet word.
  2. Neem 'n halwe ui en halwe greenpepper en snipper.
  3. Gooi dit in die foil bak en stip met botter.
  4. Geur met sout en vars swartpeper.
  5. Sit die snoek met velkant na onder bo-op die gekapte uie en greenpepper.
  6. Neem die ander helfte van die ui en greenpepper en snipper saam met vars sampioene.

Tuesday, 6 December 2011

Kersversierings - Goedkoop of Geen geld idees

As jou huis nognie die kersfees vrolikheid uitblaker nie en jy wil graag iets doen, maar fondse is skraps, het ons vir julle 'n paar oulike idees wat jou amper geen geld uit die sak sal jaag nie.

Monday, 5 December 2011

BAL VERSIERINGS


















Jy benodig:
klein ballonne
kombuistou (omtrent 5 m per bal)
spuitverf in die kleur van jou keuse

Sunday, 4 December 2011

PEACH JAM DIABETIC





















750 g dried, peeled peaches
2 ml citric acid

Gemmerkoekies

(Santi van der Merwe se resep)

8 k (1kg) meelblom
250 g (1/2 pd) botter
1 k suiker

Kondensmelkkoekies

Hierdie kondensmelkkoekies maak sommer 'n paar blikke vol..

12 k koekmeel
3 k suiker
1,5 lb margarien