Thursday, 8 December 2011

UIE BESKUITJIES




Estelle Young se resep

Die HEERLIKSTE resep gister by 'n tannie gekry.... en SY MAG MAAR BAK!!!

UIE BESKUITJIES:
250ml koekmeelblom
250ml gerasperde cheddarkaas (fyn kant van rasper)
125g botter of margarien sag (verkieslik botter)
30g dik wit of bruin uiesoppoeier

Verhit oond tot 200 grade
Meng koekmeelblom, kaas, botter en soppoeier saam
Maak bolletjies die grote van 'n okkerneut. Plaas op gesmeerde bakplaat en druk met 'n vurk plat
Bak 10-12 minute lank. Laat afkoel op bakplaat en berg.
Lewer 36 beskuitjies
BAIE BAIE LEKKER