Nog 'n LEKKER resep van die tannie!!!KAAS EN SKYFIEKOEKIES:200g cheddar kaas fyn gerasper
1 X 150g pak kaas en uieskyfies fyngemaak
250ml koekmeel 100g sagte botter
Verhit oond tot 200 grade
Meng alle bestandele saam tot 'n sagte deeg. Rol deeg in balletjies, die grote van okkerneute. Druk effens plat met vurk. Bak vir 10-12 minute of tot gaar.
Laat afkoel en berg in lugdigte houer.
KAAS EN SKYFIEKOEKIES:
200g cheddar kaas fyn gerasper