Thursday 8 December 2011

APPELKADOSLAAI

Lorinda Maritz
Uit die samestelling – Somer son en baie slaai
1 suurlemoen se skil, fyn gerasper 60ml suurlemoensap
5ml strooisuiker 60ml olyfolie
1 elk rooi en groen appels blaarslaai
30ml macadamianeute, gekap


Meng die suurlemoensap en skil, strooisuiker en olyfolie en geur dit met sout en peper. Halveer, ontpit en skil die avokado en sny dit in skyfies. Voeg die avokadoskyfies by die suurlemoensap mengsel. Ontkern die ongeskilde appels en sny dit in dun skyfies. Voeg die appelskyfies by die avokadoskyfies en verkoel dit 1 uur lank. Breek die blaarslaai in happiegrootte stukkies en plaas dit in ‘n opdienbak. Voeg die avokado en appelmengsel by en meng dit liggies. Garneer met macadamianeute. Lewer 4 porsies.

sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 1 groot avokado