Thursday, 8 December 2011

Lok voëls na jou tuin

Lorinda Maritz
 
Resep in Volksblad gekry om voëls na tuin te lok:
2 liter plastiek koeldrankbottel vol warm water
6 eetlepels suiker of glukose
4 eet heuning
1 teelepel Bovril of Marmite
1 teelepel vitamienstroop (Vidal)
Meng als bymekaar en laat goed afkoel voordat jy dit voël voerbottel daarmee vul
Die mengsel kan ook in die yskas gebêre word