Sunday 4 December 2011

Kondensmelkkoekies

Hierdie kondensmelkkoekies maak sommer 'n paar blikke vol..

12 k koekmeel
3 k suiker
1,5 lb margarien

4 eiers
1 blik kondensmelk
1e stroop
3t koeksoda
3t kremetart
1 t sout


room botter en suiker
voeg eiers een vir een by
voeg k/melk en stroop by en meng
gooi res vd bestanddele by
meng baie goed
vorm koekies soos verkies
bak 15 - 20 min by 180 grade of tot bruin
koekies kan opmekaar geplak word met vulsel soos verkies