Thursday 8 December 2011

STOEP VERF RESEP

Wilma van Niekerk het hierdie oulike idee vir ons gestuur:

 
Vir almal met klein kindertjies

Benodighede:
2E maizena
2E water
5 druppels voedselkleursel
Aanwysings:
Meng als saam en laat kiddies met dit op die stoep buite verf. As dit droog is is dit soos bordkruit. Vee dit sommer met die besem af! Dit hou hulle lekker besig!