Friday, 8 June 2012

Pomelo drankie

As jou Pomelo boom 'n oorvloed vrugte dra en jy soek 'n resep:

Pomelo drankie (‘n Gesonde drankie as jy gewig wil verloor.)

'n Maklike tuin vir mense met min tyd

Winter is 'n goeie maand om 'n nuwe tuin aan te lê, maar hou dit maklik:

Almal van ons droom van ‘n groot tuin waar die groen welige grasperk in sagte draaie loop rondom ‘n blombedding wat in oorvloed blom met kleure wat jou ure wil laat kyk en kyk, maar nie almal van ons het die tyd of geduld om so ‘n tuin te onderhou nie. (Selfs al wou jy hoe graag.)

Dit moet jou egter nie keer om ‘n pragtige tuin van jou eie te hê nie. Dis eintlik so maklik.
Jy moet net reg beplan…..  En nee dis nie ure se beplanning, prentjies teken en naslaan werk nie.  Ons gee vir jou bietjie maklike raad wat jy kan volg om ook ‘n mooi tuin te hê met min moeite.

Hekel blokkies in oorvloed


Saam met die winter het die lus vir hekel my beetgepak.  Toe ek nog klein was het ek al vroeg geleer hoe om te hekel.  Ek het baie goedjies al gehekel, maar ek kon nog al die jare nie die “granny square” regkry nie.  Na vele probeerslae het ek dit UITEINDELIK vandag vir die eerste keer reg gekry.  PERFEK VIERKANTIG soos dit mos moet wees.  Heng maar nou is ek trots op myself.  Toe gaan loer ek bietjie vir inspirasie – wat kan mens doen as jy ‘n klompie van hierdie blokkies het wat nog erens in ‘n kas rond lê.  Kyk hierdie oulike idees……

Thursday, 7 June 2012

Belly Pork Rib met 'n spare rib en heuning sousie






Charl van der Merwe

Die varkrib laat le jy so 'n dag of twee al voor die tyd in 'n lekker marinade en heuningsousie (of enige ander sous van jou keuse) en dan braai jy hom baie stadig so vir 'n uur en 'n half lank op die kole. Hou die rooster regop langs die kole anders brand hy aan.

Tuna Bites





Ingredients:
85 ml (1/3 cup) Tastic Parboiled Rice, uncooked
375 ml (1½ cups) Milk
15 ml (1 tbsp.) Butter or margarine
10 ml (2 tsp.) Onion flakes
250 ml (1 cup) White breadcrumbs
3 ml (½ tsp.) Salt
2 ml (¼ tsp.) Black pepper

homemade ice cream in a baggie





Lorinda Maritz
Het iemand al roomys in ziploc sakkie gemaak? Sien op pinterest die klomp is gaande daaroor!

How to make homemade ice cream in a baggie. This is just as cool as my homemade butter in a canning jar. Oh how I wish I could take credit for coming up with this one, but I can’t. I saw it in Disney Family Fun Magazine the other day and thought it was such a great idea. I whipped up a

Roasted garlic, corn and butternut risotto




serves 4

Ingredients

1 medium butternut - peeled and cut in small cubes
3 cobs of corn
4 cloves garlic - unpeeled
olive oil
a few twigs of thyme
500 ml Arborio rice
1 small onion finely chopped

Pumpkin Fritters / Pampoenkoekies





My Easy Cooking
My radio is op RSG en Nina Timm deel haar Pumpkin Fritter resep, dit is of ek dit kan ruik en proe, ai is sommer lus en gaan gou huistoe om dit te maak.

Ingredients
500gr pumpkin - weigh after it has roasted, so you will have to roast about 800 gr (even butternut will do)
120g flour
½ tsp salt
1 tsp cinnamon

Honey balls





Anuschka Chambi
Honey balls. in grieks LOUKOUMADES dit is amper soos poffertjies wat in stroop gedoop word nadat dit uit die diepbraai olie kom
 

Michael se Fillet



Michael Coetzee
Stop fillet met dit wat jou hard begeer: kaas... bacon.... kersies.... pruime... chocolate... Maak toe en wrap met streaky bacon en steek vas met tandestokkies, plaas in oondskottel saam met plat skywe aartappels en laat hulle rustig kuier in die oond met Jimmy's...

Tuesday, 5 June 2012

Mieliepastei

Nicolene Theunissen
(variasie op Michael Coetzee s'n) .....
3 eetl. Botter
2 eetl Suiker
2 eiers
5 eetl Bruismeel (effe opgehoop)
1 kop Melk

Heel lam rugstring in foelie...




Michael Coetzee
Vir die van julle wat die naweek genoeg tyd het gedurende en na die rugby, moet julle miskien hierdie rugstring probeer.

Heel lam rugstring in foelie...

Neem die rugstring en laat saag deur die been maar moenie die punte van die choppies van mekaar losmaak nie.

Maklike vingerlose handskoen

OK hier is 'n patroon wat ek op die internet gekry het.  Ek sien 'n hele paar websites het die patroon al geplaas.  Dis ook sekerlik die kortste patroon ooit.  Regtig maklik en selfs beginners kan dit probeer brei.

Handskoen in 'n kits

Soek jy oulike handskoene maar nie lus vir breiwerk?  Hier is 'n idee:

Klop die winter koue

Die eerste winterkoue begin begin so aan ons tone hap in SA en dan wil almal graag by 'n warm kaggelvuur sit in die aand.  Hoe gemaak as jou huis nie 'n kaggel het wat werk nie?

Wat is dit? Dieselfde ou storie? Toe nie...of dalk....

Hmmmm vandag is “World environment day” – al ooit gewonder wat dit nou eintlik is?  Hoekom al die bohaai?  Wat het dit met my en jou uit te waai?  Hierdie jaar praat hulle van “green economy” – dit het mos niks met my huis uit te waai nie…..of het dit?

OK na al die bladsye wat ek deurgesoek het op die internet vir ‘n “maklike verduideliking” was daar net mooi niks.  Daar is tonne bladsye in “geleerde taal”  en daar is tonne beskrywings van bladsye lank wat eintlik alles maar ook niks sê nie.  So toe dink ek.  Dalk is World environment day net ‘n dag waarop ons almal maar net ‘n slaggie aan moeder aarde kan dink.  Haar dalk kan “jammer kry” en probeer help.

Met so baie mense wat op hierdie een enkele aardbol bly, hoe kan ons help?  Almal sê ons is besig om die aarde te vernietig, maar wat kan ek doen……………….en onthou ek wil nie hard werk nie.
Hier is ‘n lysie wat ek en jy sommer so maklik maklik by ons huise kan doen.  Ja week nr. 1 is dit ‘n pyn om alles te probeer doen en onthou, maar later raak dit sommer so deel van die dag se doen en late.  Kom ons probeer ten minste:

Bloeisels en blomme vir laat winter en lente

Dalk was jy so gelukkig om nou die Cherry Blossom Festival in Japan te kon beleef gedurende Maart of April, of dalk droom jy soos ek maar net daarvan.  Dis ongelooflik mooi wanneer mens so na die prentjies kyk van al die lente bloeisels en jy kan jou maar net indink hoe heerlik dit sal wees om daardie hoeveelheid bloeisels alles op een slag aan een boom te kan aanskou…….dalk in jou eie tuin.

Curried Vegetable Stew




      
  •  200 Gram Canned red kidney beans, drained  
  •  200 Gram Canned butterbeans, drained  
  •  200 Gram Baby marrows, cut into chunks  
  •  400 Millilitre water  
  •  300 Gram New potatoes, halved  
  •  50 Gram Carrots, cut into chunks  
  •  200 Gram Butternut chunks  

BOERE SAMOESAS

1 groot ui fyn gekap
25 ml olie
250mg maalvleis
10ml kerrie poeier
5ml borrie
5ml sout
25ml mielieblom
500ml koekmeel

Mielietert





Michael Coetzee
60 ml meel
15 ml bakpoeier
60ml suiker
4 eiers

Vyekonfyt




Erna Conradie
Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af en toe tot die suiker opgelos is. ( Kan 20 ml suurlemoensap byvoeg en roer vinnig in) Kook omtrent n uur en bottel dit.

Skenkel en oxtail potjie:





Michael Coetzee
Braai skenkels en oxtail tot bruin in 'n bietjie olie en kerriepasta
Verwyder die skenkel en hou eenkant
Voeg wortels, uie en soetrissie by oxtail en braai verder
Voeg bietjie water by en laat kook stadig vir 45 minute

Making Caramel





Willa Cloete
Unopened can of condensed milk + 8 hours on low (completely submerged in water) in the crock pot + cool down in the fridge = Caramel! Other pinners say this is the best caramel they've ever had, and it's so easy! Need to try this!

Tuisgemaakte muesli (5 resepte)

Martha de Lange

4 k hawermout
2 k graanvlokkies
2 k grofgekapte gemengde neute

Meng alle bestanddele en bêre in ‘n lugdigte houer. Muesli kan 2 maande geberg word.



Bake cupcakes in cones



Lorinda Maritz

Kerriehoender




Michael Coetzee
Vriende, dit is koel buite en miskien kan 'n lekker pot hoenderkerrie net die dag effens warmer maak...

Braai jou hoenderstukke saam met kerriepasta (Packo het 'n goeie kerriepasta op die rak), uie, tamatie, 3 loerierblare, 3 naeltjies, sout, swartpeper en rosyntjies in die pan tot 'n lekker kleur...

BEEF DIANE




1kg beef chuck steak
1T olive oil
4 Cloves carlic, crushed
1 medium onion, chopped

Kaneelbolletjies in room...




Ons het hierdie een gedoen, maar nadat ek vanmiddag gou weer gebak het, het ek besluit om hom weer te laai vir diegene wat hom die vorige keer gemis het.

Kaneelbolletjies in room...

Neem gewone deeg wat by jou plaaslike supermark te koop is en rol uit. Sprinkel met kaneelsuiker en vou toe.

Elrika Lesch se Mosterd


(Boerekos)

1 k witsuiker
3 groot eiers
½ k wit asyn
5 t mosterdpoeier

Mynhardt Joubert se soet mosterdsous


Ouma Nonna se mosterdsous (word bedien saam met die skilpadjies)

(Boerekos)

1 blik kondensmelk
1 E mosterdpoeier
1 t mosterdsaadjies
Knypie sout en peper

Mynardt Joubert se skaapafval





(Boerekos)

Bestanddele:
1 skaapafval (kop, pens en pootjies)
2 E botter
2 E sonneblomolie
2 fyngekapte uie
1 t bruinsuiker
½ t heel vinkel

Bertus Bester se lamskerrie





(Boerekos)

Bestanddele:

2 kg lamstowevleis
kookolie
2 gekapte uie
5 knoffelhuisies
1 t varsgekapte groengemmer
1 E masala
2 E kerrie
1 E borrie
1 E fyn koljander

Gebraaide springbokrugstring






Bestanddele:

¼ k sojasous
1 t gemaalde swartpeper
½ k plaaslike olyfolie

Mynhardt se Brandewynpoeding





(Boerekos)

Bestanddele:
250 g ontpitte dadels
1 k kookwater
1 t koeksoda
½ k botter
½ k suiker
2 eiers, geklits
2 k meel

Kudu sirlion/steak

Mariette Mienie

Hi Kudu sirlion/steak- sny n keep oop, maak n pasta van garlic/growwe sout/swart pepper/olyfolie/woshecter sous en suurlemoensap, laat le van vroeg oggend tot voor bediening. 6 Ure plus. braai uie/mushroom en vetterige bacon.Braai sirlion 3plus min op elke kant tot net gaar (te veel en dan is dit droog)skep bacon vulsel in keep en bo op, bedien!

Varkskenkels





(Boerekos)

Bestanddele:
4 varkskenkels
1 E sout
3 E grofgemaalde koljander
2 E Worcestersous

Elrika Lesch se rolpoeding






(Boerekos)

Bestanddele:
½ k botter
1½ k koekmeel
3 t bakpoeier
½ t sout
1 E strooisuiker

Monday, 4 June 2012

Skuinskoek – die Karoo Donut




Michael Coetzee
... My eerse kennismaking met skuinskoek was op een koue wintersmiddag in Calvinia, toe die enigste oop winkel ‘n enkele Big Jack Pie, skaap afval, opgedress as kerrie en rys, en ‘n pakkie of drie skuinskoek gehad het vir ‘n honger gesin.

Dit was die laat 80′s. Ons was skaars uit die dorp toe ek my kerrie en rys oopmaak, en die pens le vir my en loer. Ek weet nie wie die grootste geskrik het, ek, of die karoobossies wat kerrie en rys uit die hemel gekry het nie!

Sweet Bacon




Michael Coetzee
‎'n Lekker starter vir die rugby eerskomende naweek.

Marineer bacon deur dit vir 15 minute in heuning te laat le. Haal uit en laat alle ekstra heuning afdrup. Steek zig-zag deur 'n sosatiestokkie en rond af met 'n glanskersie. Braai oor stadig kole tot lekker bros...