Tuesday 5 June 2012

Kaneelbolletjies in room...




Ons het hierdie een gedoen, maar nadat ek vanmiddag gou weer gebak het, het ek besluit om hom weer te laai vir diegene wat hom die vorige keer gemis het.

Kaneelbolletjies in room...

Neem gewone deeg wat by jou plaaslike supermark te koop is en rol uit. Sprinkel met kaneelsuiker en vou toe. Rol weer uit en sprinkel weer kaneelsuiker oor. Vou weer toe en begin nou om bolletjies te maak en pak in '...
n gesmeerde bak. Sprinkel weer kaneelsuiker oor die bolletjies en gooi dan 'n houertjie room oor.

Bak teen 180 grade vir so 35 tot 40 minute...

Geniet saam met roomys of vla...