Thursday 7 June 2012

Belly Pork Rib met 'n spare rib en heuning sousie






Charl van der Merwe

Die varkrib laat le jy so 'n dag of twee al voor die tyd in 'n lekker marinade en heuningsousie (of enige ander sous van jou keuse) en dan braai jy hom baie stadig so vir 'n uur en 'n half lank op die kole. Hou die rooster regop langs die kole anders brand hy aan.