Friday 8 June 2012

Pomelo drankie

As jou Pomelo boom 'n oorvloed vrugte dra en jy soek 'n resep:

Pomelo drankie (‘n Gesonde drankie as jy gewig wil verloor.)

½ glas Pomelo Sap
½ glas Soda water
Ysblokkies
Vars Suurlemoen in skyfies gesny

Meng die pomelo sap met die soda water.
Sit baie ysblokkies by en die suurlemoen skyfies om mee af te rond.
‘n Mint blaartjie of twee sal die prentjie verder mooi maak.

NS:  Vir die wat wil, kan die sodawater vervang met lemonade.