Tuesday 5 June 2012

Vyekonfyt




Erna Conradie
Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af en toe tot die suiker opgelos is. ( Kan 20 ml suurlemoensap byvoeg en roer vinnig in) Kook omtrent n uur en bottel dit.