Friday, 20 March 2015

CROISSANTS




CROISSANTS
Ingredients
4 cups of cake flour or strong bread flour...
1/2 a cup plus 2 tablespoons of cold water
1/2 a cup plus 2 tablespoons of cold milk
1/4 cup plus 2 tablespoons of caster sugar
3 tablespoons of soft butter

Koringvrye Amandelkoek




Dié lekker amandelkoek is boonop koringvry

Genoeg vir: 6
Bereidingstyd:
20 minute
Baktyd:
45 minute
Oondtemperatuur:
200 °C

• 8 groot eiers, geskei
• 320 g (375 ml) suiker
• 5 ml gerasperde suurlemoenskil

Peppermint sandwiches




Peppermint sandwiches
12 tennis biscuits
60 ml caramel treat
125 ml PnP cream, whipped...
1 peppermint crisp chocolate, chopped into shards

Place 4 tennis biscuits on a work surface
Spread each biscuit with a teaspoon of condensed milk caramel

Martjie se appel- en amandelbroodjie



Martjie se appel- en amandelbroodjie

 Bestanddele


(Lewer 1 brood)
125 g botter
2 k koekmeel
1 ½ t bakpoeier
½ t sout
1 k witsuiker
2 groot eiers

Gerrit se botterskorsie-teebroodjie



Gerrit se botterskorsie-teebroodjie

 Bestanddele
1 groot botterskorsie (genoeg vir 440 ml puree)
2 groot eiers
200 g strooisuiker
125 ml olie
245 g koekmeel
5 ml bakpoeier
5 ml koeksoda

Valerie se dadelbrood met karamelstroop



Valerie se dadelbrood met karamelstroop

 Bestanddele

(Die resep lewer ’n middelslag-broodjie.)
5 ml koeksoda
150 g / 250 ml dadels
250 ml kookwater
200 g / 250 ml bruinsuiker
60 g / 75ml botter of margarien
1 eier

Cecilia se piesang-en-pekanneut-brood




Cecilia se piesang-en-pekanneut-brood

Bestanddele

2 koppies (280 g) koekmeel
1 teelepel (5 ml) koeksoda
½ teelepel (2,5 ml) sout
½ koppie (120 g) botter
1 koppie (220 g) strooisuiker
120 g pekanneute, gekap

Louise se lemoen-en-sjokolade-soetbolletjies



Louise se lemoen-en-sjokolade-soetbolletjies

Bestanddele

(Lewer 8 klein bolletjies)
20 g botter
145 g (140 ml) melk
5 g (1½ t) kitsgis
40 g strooisuiker
210 g koekmeel

Mareli se maklike piesangbrood




Mareli se maklike piesangbrood

Bestanddele

1 koppie (250 ml) suiker
30 ml melk
Gerasperde suurlemoenskil
2 eiers, geklits
120 g botter

Tish se stollen met groenvye





Tish se stollen met groenvye

 Bestanddele

(Lewer 2 middelslag stollens.)
Vrugte mengsel:
2 koppies / 400g gemengde versuikerde vrugte
1 koppie / 200g groenvye konfyt of versuikerde vye

Tiaan se kamma-mosbolletjies met nartjie en anys




Tiaan se kamma-mosbolletjies met nartjie en anys

Bestanddele

500 g koekmeel
15 g (1 ½ pakkies) droë kitsgis
60 g (75 ml) witsuiker
2,5 ml sout
25 ml anyssaad

7 Minute mikrogolf sjokoladekoek




Lorinda Maritz
Baie lekker en vinnig. Het dit gister gemaak en net die suiker met bruinsuiker vervang dat dit nie so soet is nie

7 Minute mikrogolf sjokoladekoek
VINNIGE SJOKO...LADEKOEK
 

BENODIG:
1k suiker
1k bruismeel
4 eetl olie

Thursday, 19 March 2015

Pynappel - wortelkoek.




Lolieta Kritzinger

Pynappel - wortelkoek.
420 g (750 ml) bruismeel
15 ml koeksoda

1 ml sout
250 ml sonneblomolie
400 g (500 ml) suiker
4 eiers
1 x 440 g blik pynappel moes, gedreineer

'n Boodskappie (prentjie) in 'n kolwyntjie




'n Boodskappie (prentjie) in 'n kolwyntjie.  Kyk net hoe maklik is dit om te maak
All you need to do is:
1. Choose a cupcake recipe.
2. Take 1/3 of the batter out and bake it in 'n square baking tray for half of the baking time.
3. Once you have baked it, cut out little shapes, it's easier to use cookie cutters.
4. Freeze the shapes for 2 hours.
5. Pour the rest of the batter into your cupcake tray.

MAANLIG TERT




MAANLIG TERT Oond 180°C.
VRYF:
125 g margarine in
1 ½k bruismeel,
¼ t sout en
½ k suiker.
MAAK AAN MET:
1 geklitste eier en
1 E melk.

STEAK & CHIPROLLE MET MOSTERDSOUS




STEAK & CHIPROLLE MET MOSTERDSOUSGenoeg vir: 4
Bereidingstyd: 5 minute
Gaarmaaktyd: 25 minute
Oondtjips
4-8 kits-steaks, afhangende van die grootte
80 ml BBQ-sous
4 broodrolletjies, om voor te sit
slaaiblare, om voor te sit
MOSTERD SOUS : 10 ml botter
1 ui, dun opgesny
5 ml meel

WIKUS SE GEVULDE FILETTE




WIKUS SE GEVULDE FILETTE
1 heel beesfilet
4 e olyfolie
2 t gekapte knoffel
4 e heelkorrelmosterd
4 groot agurkies, gerasper
1 k gerasperde Cheddarkaas
½ t varsgemaalde swartpeper

ONTBYT SPIRALE




ONTBYT SPIRALE
30 ml olie
½ ui, fyngekap
1 pakkie spek, fyngekap
1 rooipeper, ontpit en fyngekap
1 tamatie, ontpit en fyn gesny
sout en swartpeper
30 ml pietersielie, fyn gekap

15 Souttert Resepte





SOUTTERTE

1.  KORSLOSE HAM EN KRUIE SOUTTERT


250 ml gekapte pietersielie                                          125 ml gekapte sprietuitjies

62 ml gekapte oreganum                                             150 g gaar ham, in blokkies gekap

Super Skons




Super Skons
Oond 200 gr C. In mengbak: 1 pak Bruismeel [500 gr] en halwe t sout. Roer 250 ml vars room by en voeg 1 blikkie 330 ml, Sprite stadig by tot hanteerbare, sagte deeg. Jy sal dalk nie al die Sprite gebruik nie, drink die orige maar.

Amarula-kaaskoek




Amarula-kaaskoek
Jy benodig:
...
Kors
250 g gesmelte botter
1 pakkie tennisbeskuitjies
Vulsel
625 g roomkaas
225 g strooisuiker
22 g mielieblom
2 eiers
6 eiergele
1 teelepel vanielje-ekstrak

Ontbytmuffins met spek, kaas, groenvye





Ontbytmuffins met spek, kaas, groenvye
Die beslag is genoeg vir 12 standaardgrootte muffins – heerlik vir ontbyt of vir die piekniekmandjie.
■ Halwe pak (125 g) spekvleis, baie fyn gesnipper
 ■ 1 ui, baie fyn gekap
 ■ 560 ml koekmeel
 ■ 15 ml bakpoeier
 ■ 3 ml koeksoda
 ■ 3 ml sout
 ■ 30 ml fyngekapte, vars tiemieblaartjies

Wednesday, 18 March 2015

Golden Safari Pickled Fish



Golden Safari Pickled Fish

Served with buttered brown bread, this is a treat!

Ingredients

2 large onions, sliced into medium-thick rings
650 ml water
200 ml ordinary white vinegar
125 ml white sugar

Ooievaars Dankie Geskenkie



Oulike idee om vir die gaste te gee na 'n ooievaars tee, maak die skoentjie vol lekkertjies

Tuesday, 17 March 2015

Superrugby-ontbytpastei




Superrugby-ontbytpastei

 


Bestanddele
2 rolle x 400 g-velle skilferkorsdeeg
1 eetlepel (15 ml) olie
250 g spekrepies, in stukke gesny
1 koppie (250 ml) knopie-sampioene, in kwarte gesny
6 kersietamaties, in kwarte gesny

Snoek-viskoekies met appel




Herman se "No-Google" resep (Snoek-viskoekies met appel)

 


Bestanddele
200 g gesmoorde snoek
2 knoffeltoontjies, fyngemaak
1 takkie tiemie, of 'n handvol pietersielie
60 g gedroogde appelringe, fyngekap
2 eetlepels botter
2 eiers, geklits

Cinnamon Vanilla Sweet Potato Fries


Edgy Veggie Tart




Met die nuwe Koekedoor reeks het hierdie tert vir my uitgestaan:  Daleen Van der Merwe! se spiraaltert resep het heerlike brosdeeg en groenterepe in twee kaas bechamelsous. Kruie en eetbare blomme. Resep gaan in nuwe Koekedoorboek wees.

Hierdie is nou nie Daleen se resep nie, maar tot die resepteboek uit is kan ons maar hierdie een beproef

Edgy Veggie Tart
Ingredients:
•Pastry •170 g of plain white flour, sifted
•pinch of salt
•85 g of butter, cold and chopped into small pieces

Paaseier Surprise


Chocolate Brownies




Chocolate Brownies
Ingredients
250 grams of butter melted...
5 eggs
2&1/2 cups of caster sugar
1 tablespoon of vanilla essence
1 teaspoon of salt
1&1/2 cups of sifted cake flour
1 cup of sifted good quality cocoa powder

Bacon en Aartappel Gereg




Bacon en Aartappel Gereg
Oond 180 gr C.
Kook 4 groot aartappels, nie sag, nog effe styf. Trek skillle af en sny in blokkies of skywe. Pak in groot oondbak. Braa...i 2 groot uie, gekap, en 1 pak bacon, in stukkies geknip, in olie tot gaar. Sny 1 tamatie in stukkies en roer by,

Monday, 16 March 2015

Basiese Koekies




Eschelle DE Jonge
 
Basiese Koekies ; 250g botter of margarien, 125ml witsuiker, 125ml geelsuiker,1ekstra groot eier,5ml vanieljegeursel,500ml koekmeel,3ml bakpoeier,5ml koeksoda,knippie sout Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer n bakplaat.Verroom die botter en wit en geelsuiker tot romerig.

BRUNCH SAUSAGE CASSEROLE




BRUNCH SAUSAGE CASSEROLE
Ingredients
 1kg pork sausage, cooked, drained and crumbled
 4 cups cubed day-old bread
 2 cups shredded sharp cheddar cheese
 2 small cans of NESTLE CARNATION Evaporated Milk (Ideal milk)
 10 large eggs, lightly beaten