Tuesday 17 March 2015

Bacon en Aartappel Gereg




Bacon en Aartappel Gereg
Oond 180 gr C.
Kook 4 groot aartappels, nie sag, nog effe styf. Trek skillle af en sny in blokkies of skywe. Pak in groot oondbak. Braa...i 2 groot uie, gekap, en 1 pak bacon, in stukkies geknip, in olie tot gaar. Sny 1 tamatie in stukkies en roer by, gooi bo-oor aartappels. Meng saam: 1 blik sampioen roomsop, halwe k mayonaise, halwe k blatjang, sout en peper. Skep bo-oor aartappels en strooi gerasperde kaas bo-oor. Bak vir 30 minute tot effe bruin.
Radio Namakwaland