Hierdie tuintjie van ‘Pitmaston Primary School’ het my behoorlik twee keer laat kyk. Ek dink dit is ongelooflik oulik en hier is die redes hoekom ek so sê en waarom jy bietjie kan idees “steel” by hierdie tuintjie:
Thursday, 24 May 2012
Wednesday, 23 May 2012
Neighbourhood Omelette
Ingredients:
45 ml Olive oil
1 Tbsp. butter
1 Onion, thinly sliced
1 Red pepper, thinly sliced
1 Yellow pepper, thinly sliced
1 Baby marrow, thinly sliced
1 cup Tastic Parboiled Rice, cooked
45 ml Olive oil
1 Tbsp. butter
1 Onion, thinly sliced
1 Red pepper, thinly sliced
1 Yellow pepper, thinly sliced
1 Baby marrow, thinly sliced
1 cup Tastic Parboiled Rice, cooked
frosting of cupcakes
No icing on hand or in a hurry? You can skip the whole frosting process by melti...ng a marshmallow on top of each cupcake 5 minutes prior to taking them out of the oven!
cake pops
Marilet Swanepoel
Jy vat 'n gewone koek wat gebak het en afgekoel het, verkrummel dit fyn en meng dit met buttercream icing tot stywe deeg vorm, dan maak jy balletjies, druk stokkies in en dip dit in sjokelade.....baie baie lekker
Hester Adriana van Niekerk
.....jy kan dit met gekookte kondensmelk ook meng mmmmmmmm...
Jy vat 'n gewone koek wat gebak het en afgekoel het, verkrummel dit fyn en meng dit met buttercream icing tot stywe deeg vorm, dan maak jy balletjies, druk stokkies in en dip dit in sjokelade.....baie baie lekker
Hester Adriana van Niekerk
.....jy kan dit met gekookte kondensmelk ook meng mmmmmmmm...
sherbet
Alida Adlem
Maak jou eie sherbet: 2koppies versiersuiker,12,5ml wynsteensuur en 12,5 ml koeksoda. Sif alles net goed saam.
Inlê van Olywe
Esmè du Plessis-vanWyk
...ek is op die oomblik besig met my olywe.
4 dae in skoon water,ruil water elke dag.
Dan vir 6 weke in 750g sout op 4.5liter water(dis genoeg vir 5kg olywe)
Roer nou en dan en vervang met nuwe soutwater elke 2 weke.
...ek is op die oomblik besig met my olywe.
4 dae in skoon water,ruil water elke dag.
Dan vir 6 weke in 750g sout op 4.5liter water(dis genoeg vir 5kg olywe)
Roer nou en dan en vervang met nuwe soutwater elke 2 weke.
Mikrogolf Jogurttert
KORS
1 pakkie (200 g) Tennis-beskuitjies, fyngemaak
45 ml (3 e) botter, gesmelt
VULSEL
500 ml (2 k) vrugtejogurt
1 blik (387 g) kondensmelk
Tuesday, 22 May 2012
Sjokoladefudge-poeding
Genoeg vir: 6-8
Oondtemperatuur: 180 °C
• 250 ml (135 g) koekmeel
• 160 ml (140 g) bruinsuiker
• 45 ml (15 g) kakao
• 10 ml bakpoeier
• 15 ml vanielje
• 30 ml kanola-olie
Oondtemperatuur: 180 °C
• 250 ml (135 g) koekmeel
• 160 ml (140 g) bruinsuiker
• 45 ml (15 g) kakao
• 10 ml bakpoeier
• 15 ml vanielje
• 30 ml kanola-olie
Chocolate leaves - Sjokolade blaartjies
Met winter tyd is dit weer tyd vir alles wat lekker sjokolade bevat. Warm hot chocolate of dalk 'n heerlike sjokolade koek. Hier is hoe jy sjokolade blaartjies maak vir versiering: (Dis maklik.)
Smoked Snoek Tartlets
makes 12 tartlets
Ingredients
For the crust
125 gr butter - cut in blocks
250 ml flour
250 ml grated cheese
1 tsp curry powder
Ingredients
For the crust
125 gr butter - cut in blocks
250 ml flour
250 ml grated cheese
1 tsp curry powder
Chunky Vegetable Soup
1 packet (700g) Woolworths Soup Mix: Fresh Low Gi Lentil & Barley
1 onion
1 tsp smoked paprika
2 T olive oil
1 tin chopped tomatoes
4 cups chicken stock
Monday, 21 May 2012
Ma se Bruinpoeding
Rose-Marie Kritzinger van Vuuren
Alles is nog in koppies en eet en teelepels
3/4 koppie suiker
1 koppie meel
1 1/2 eetlepel asyn1eier
3/4 koppie suiker
1 koppie meel
1 1/2 eetlepel asyn1eier
bessie poeding
Anned Engels
Kyk wat vind ek op Pinterest. Teen hierdie tyd moet julle al weet ek is gebak gestrem, maar ek is seker ek kan diè een maak. Hulle noem dit berry cobbler. Jy vat 'n pak gevriesde bessies, sprei uit onder in oondbak, strooi 'n hele pak wit koekmengsel bo-oor. Gooi 'n blikke Diet Sprite bo-
Oondgebraaide lamsblad
Oondgebraaide lamsblad
Bestanddele:
1 lamsblad
sout, peper en koljander na smaak
‘n skottel wortels, uie en preie
1 knoffelbol
Toepens Harderbraai
(Boerekos)
Bestanddele:
6 toepens harders
‘n handvol growwe sout
1. Sout die harders mildelik met die growwe sout en laat lê dit vis vir ‘n half-uur.
2. Pak die harders op die rooster, sout en al, en rooster tot gaar.
Gemaalde allekrik en rys
Boerekos
Bestanddele:
1 ui
ongeveer 15 gemaalde allekrik
‘n paar lourier blare
1 E suurlemoentiemie
½ k droë witwyn
‘
Bokvleis (rugstring en boud)
(Boerekos)
Bestanddele:
’n handjievol gemaalde koljander
1 E sout
1 E kookolie
1 k kookwater
¼ k bruinasyn
Leipoldt se tamatiekos
(Boerekos)
Bestanddele:
1 kg ryp tamaties
2 groen tamaties
1 kg skaaprib
meel om te strooi
500 g uie
Potpoeding
Bestandele en metode:
Begin met die stroop van die potpoeding deur die volgende saam te kook:
1 ℓ kookwater
2 k suiker
1 E botter
1 k brandewyn
Mieliebroodjie
Zenobia Ferreira
500g bruismeel. 1 blikkie kondensmelk. 1 blikkie sweet corn meng deeglik rasper kaas oor bak vir 1 uur. Baie lekker saam met braaivleis
Mielietert
Debbie Griesel
60 ml koekmeel
3 t bakpoeier
2 blikkies sweetcorn
60 ml suiker
4 eiers
Meng alles saam en gooi in gesmmerde oond bak. Bak 180*c vir 1 uur (halveer resp indien nodig)
60 ml koekmeel
3 t bakpoeier
2 blikkies sweetcorn
60 ml suiker
4 eiers
Meng alles saam en gooi in gesmmerde oond bak. Bak 180*c vir 1 uur (halveer resp indien nodig)
Bebakte rolletjies
Debbie Griesel
1 kg brooddeeg 1pak potato bake(eie keuse)
250 ml melk 200 ml kaas gerasper
250 ml room (kamer temp)
1 kg brooddeeg 1pak potato bake(eie keuse)
250 ml melk 200 ml kaas gerasper
250 ml room (kamer temp)
SONDE BROOD
Christina Stienie Breed
SONDE BROOD
1kg brood deeg, 250ml room, 1 pakkie potato bake. Maak bolletjies en pak in oondvaste bak. Laat rys. Meng room en potato bake, gooi oor bolletjies en bak vir ongeveer 1 uur by 180. Ek vat ook soms 125ml bruin suiker in plaas van die potato bake. Net vir ietsie anders.
SONDE BROOD
1kg brood deeg, 250ml room, 1 pakkie potato bake. Maak bolletjies en pak in oondvaste bak. Laat rys. Meng room en potato bake, gooi oor bolletjies en bak vir ongeveer 1 uur by 180. Ek vat ook soms 125ml bruin suiker in plaas van die potato bake. Net vir ietsie anders.
Griekse Pastitsio
Vida Nell
Hier is n lekker maklike ete om te maak: Griekse Pastitsio.
2t sout
500g elmboog macaroni, al dente gekook
5 e botter of margarien2 medium uie, gekap
500g maalvleis
2 blikkies tamatie sous
1 t sout
2t sout
500g elmboog macaroni, al dente gekook
5 e botter of margarien2 medium uie, gekap
500g maalvleis
2 blikkies tamatie sous
1 t sout
GRONDBOONTJIE BOTTER EN ROSYNE KOEKIES
Liefa Griesel
(Huisgenoot)
250ml grondboontjiebotter,
30ml botter,
250ml sagte bruinsuiker, 250ml goue stroop,
(Huisgenoot)
250ml grondboontjiebotter,
30ml botter,
250ml sagte bruinsuiker, 250ml goue stroop,
WIL-OPHOU-MAAR-KANNIE-POEDING
Mini Visagie
1 Pak Mariebeskuitjies
50 ml Appelkooskonfyt
500 ml Warm Vla50 ml Klapper (gerooster)
1 Pak Mariebeskuitjies
50 ml Appelkooskonfyt
500 ml Warm Vla50 ml Klapper (gerooster)
Hergebruik ou glas potte en houers in 'n kits
As jy ‘n paar glas potte het wat net rondstaan en plek op neem, kan ons vir jou vandag ‘n paar oulike idees gee wat hulle sommer gou gaan omtower in pragtige dekor items en/of geskenke:
Subscribe to:
Posts (Atom)
1 koppie grondboontjiebotter
2 eetlepels botter
1 koppie sagte bruinsuiker
1 koppie gouestroop
1 koppie gemengde grondboontjies en rosyne
4 koppies Special K graanvlokkies