Monday 21 May 2012

Potpoeding




Bestandele  en metode:

Begin met die stroop van die potpoeding deur die volgende saam te kook:
1 ℓ kookwater
2 k suiker
1 E botter
1 k brandewyn

Meng nou die volgende vir die beslag:
2 k koekmeel
1 t bakpoeier
1 t koeksoda
½ t gemengde speserye
½ t sout
½ k botter
½ k vrugte koekmengsel en/of neute
½ k appelkooskonfyt
½ k gouestroop
3 eiers

Wanneer die stroop borrelend kook, word die beslag lepelsgewys ingeskep.
Sit die deksel styf op en laat stoom tot gaar.

Wag 20 minute voor jy loer

(Boerekos)