Wednesday 23 May 2012

Inlê van Olywe

Esmè du Plessis-vanWyk

...ek is op die oomblik besig met my olywe.

4 dae in skoon water,ruil water elke dag.

Dan vir 6 weke in 750g sout op 4.5liter water(dis genoeg vir 5kg olywe)

Roer nou en dan en vervang met nuwe soutwater elke 2 weke.

Los dit nog 'n week as olyf nog bitter is.

Hou die olywe onder die water met 'n bord,hulle word so witterig as hulle lug kry.

Bottel dan in soutwater(2 eetlepels sout op 1 liter water)of 1/3druiweasyn en 2/3 soutwater.

En dit is dit,maklik,goedkoop en lekker!!