Monday 21 May 2012

PANNEKOEK

Greta Watson


4 koppies meelblom
4 teel. Bakpoeier
halwe teel. Sout
250 ml olie
125ml asyn

4 eiers.

Meng alles goed saam en voeg water by indien te dik.
Deeg kan in yskas gebere word.

Elsabie Templeton jy gaan omtrent 4k water nodig het met hierdie resep om dun pannekoeke te maak, dis 'n heerlike resep en deeg kan vir omtrent 3 dae in yskas gehou word.