Monday 21 May 2012

Ma se Bruinpoeding





Rose-Marie Kritzinger van Vuuren
Alles is nog in koppies en eet en teelepels
3/4 koppie suiker
1 koppie meel
1 1/2 eetlepel asyn
1eier
1 hoog vol eetlepel appelkooskonfyt
1 teel bakpoeier
1 teel koeksoda
3/4 koppie melk om me aan te maak..
klits eiers en voeg res sommer in een slag by behalwe meel, gooi dit bietjie vir bietjie by meng sommer in bak waarin jy dit wil bak.
Vooraf verhitte oond op 180grade vir 45min
Stroop:
3/4 koppie suiker
1 koppie melkf of blikkie Ideal milk
3/4 koppie botter
smelt dit alles en gooi oor as poeding uit oond kom
Bedien met val...(bly 'n wenner)
(Kan ook in muffin pannetjies gebak word, dan lyk dit baie mooi om ook voor te sit vir gaste)