Monday 21 May 2012

Roosterkoek:




(Boerekos)

Bestanddele:


1 kg witbroodmeel
1 pakkie kitsgis
1 t suiker
½ t sout
2 k warm water
Ekstra meelblom om oor te strooi

Metode:

Voeg al die bestanddele bymekaar en knie tot die deeg van die hande afkom.
Bedek die deeg met ‘n doek en laat dit hoog rys.
Knie af en sny in ewe groot stukke.
Strooi meel oor en maak gaar oor die kole.