Monday 21 May 2012

Toepens Harderbraai




(Boerekos)

Bestanddele:


6 toepens harders

‘n handvol growwe sout



1. Sout die harders mildelik met die growwe sout en laat lê dit vis vir ‘n half-uur.

2. Pak die harders op die rooster, sout en al, en rooster tot gaar.

Metode: