Monday 21 May 2012

Oondgebraaide lamsblad



Oondgebraaide lamsblad

Bestanddele:


1 lamsblad

sout, peper en koljander na smaak

‘n skottel wortels, uie en preie

1 knoffelbol

6 aartappels

2 E kookolie

1 ℓ vleisaftreksel



Metode:

  1. Pak knoffel, uie en wortels in ‘n oodskottel

  2. Sit die lamsboud daarop en gooi ‘n bietjie kookolie by

  3. Steek in die oond vir ongeveer 3ure teen 160°C

  4. Voeg aartappels by en sit vir nog ‘n uur in die oond