Monday 21 May 2012

Mieliebroodjie

Zenobia Ferreira
500g bruismeel. 1 blikkie kondensmelk. 1 blikkie sweet corn meng deeglik rasper kaas oor bak vir 1 uur. Baie lekker saam met braaivleis