Monday 21 May 2012

bessie poeding




Anned Engels
Kyk wat vind ek op Pinterest. Teen hierdie tyd moet julle al weet ek is gebak gestrem, maar ek is seker ek kan diè een maak. Hulle noem dit berry cobbler. Jy vat 'n pak gevriesde bessies, sprei uit onder in oondbak, strooi 'n hele pak wit koekmengsel bo-oor. Gooi 'n blikke Diet Sprite bo- oor. MOET DIT NIE MENG NIE, en bak.
...ek moes seker gesê het, dit raak 'n bessie poeding wat jy met roomys, vla of room bedien.