Friday, 21 September 2012

Pasta /braaiwors slaai



Lourens de Lange
15 ml olyfolie
25 ml botter
2 uie, geskil en in dun skywe gesny
2 vet knoffelhuisies, fyn gekap saam met 5 ml sout
250 ml swart olywe, ontpit
100 g fetakaas, in blokkies gesny
1 (425 g) blik selderyroomsop
1 kg Shoprite Checkers Championship Boerewors, gaar en in 5 mm-skywe gesny
4 groot, rooi, ryp tamaties, in kookwater gedompel,
skil afgetrek en in dik skywe gesny

CHOCOLATE GANACHE KOEK


Lourens de Lange

N boks van gemengde sjokolade sjokolade koek

Water, groente-olie en eiers genoem vir boks koek mengsel

1 houer sjokolade versiersel Rich & Romerige

1/3 koppie (whipped cream)

1/2 koppie sjokolade semi-soet

Hettie se Kool Bygereg

Hettie Weideman
Hier is 'n heerlike gereg wat julle die naweek as bygereg by die braaivleis of as hoofgereg kan maak.

BESTANDELE: 1 Koolkop, 1kg Maalvleis, 1 Pakkie spek gesnipper, 1 Ui opgekap, 1 Groen, Geel en Rooi soetrissie opgekap, 1 Koppie blatjang, 1 Koppie braaivleissous, Sout en peper na smaak, Braaivleisspeserye, 2 Eetlepels knoffelbotter, 1 Koppie room, 2 Koppies gerasperde cheddarkaas

Broodpoeding bederf




Danie Van Rooyen
Vanaand se broodpoeding.....botter 6 snye brood beide kante ,1 en half koppie melk,3 eiers,1 eetlepel vanila,1 koppie rosyntjies,n kwart teelepel cinnamon,kwart teelepel all spice ,3 eetlepels botter(vir julle 2 koppies suiker) ek gebruik 3 eetlepels appelkooskonfyt...verhit als oppas vir oor kook.....plaas brood stukkies in n botter gesmeerde bak......................Geniet

Broodpoeding




Michael Coetzee

bitter maklik om te maak... ses snytjies brood in blokkies gesny, 1en 1/2'e koppie melk, 1/2'e koppie rosyne, 3 eiers, 1/4 teelepel bakpoeier, 1/2'e koppie suiker, 2 eetlepels appelkooskonfyt, 2 eetlepels klapper, sout, bietjie gemengde speserye, bietjie kaneel en 2 eetlepels botter. Sny brood en voeg rosyne by en pak in gesmeerde bak. Meng die res van bestandele met melk en bring in pot tot kookpunt. Verwyder van stoof en gooi oor brood en rosyne. Stip met bietjie appelkonfyt en sprinkel klein bietjie kaneel oor. Bak in die oond teen 180 grade vir 35 minute... Bedien met vla

Hoe om 'n kaasbord te maak

Gisteraand op Nataniel se eerste program op TV van die reeks Nataniel se Tafel, het hy gesels oor kaasborde.  Ek het dit so geniet, dat ek gedink het om hierdie met julle te deel as 'n oulike idee vir 'n onthaal.:

Wednesday, 19 September 2012

Zantedeschias vir 'n sonkolletjie in jou tuin

Zantedeschias - In Suid Afrika is hulle beskikbaar by kwekerye tot Oktober en kan nog geplant word tot November.

BANANA PUDDING WITH CARAMEL SAUCE




Ingredients
3 medium bananas
¼ cup water
1 tsp baking soda
150g butter, softened
½ cup caster sugar
3 eggs, beaten
1 cup plain flour
1½ tsp baking powder

LAMSVLEIS-EN-BOTTERSKORSIEKERRIE




45ml sonneblomolie
6 kardemomsade, gekneus
1 kaneelstokkie
1kg lamskenkels
2 uie gekap
8ml fyngedrukte knoffel
8ml gerasperde gemmer
10ml fyn komyn
10ml fyn koljander
10ml fyn paprika
2 blikke heel tamaties

Millionaires Shortbread




Ingredients

BASE:
250ml (1 cup) flour
125ml (½ cup) corn flour
75ml (5 Tablespoons) Castor Sugar
1ml salt
125g butter, softened

Blommetjie van worsie en eier





Maryna Mouton
oe, loer gou hier, julle wat solief is vir breakfast maak. Kyk die blommie vienna en eier

Amarula and White Chocolate Cheesecake




Marissa Corné Smith
Ingredients:
- 200 g ginger biscuits, crumbed
- 80 g butter, melted
- 690 g cream cheese
- 250 ml castor sugar
- 80 ml Amarula

Tuesday, 18 September 2012

Tuna Pasta Salad




     
    15 Millilitre olive oil  
    100 Millilitre KNORR Creamy Italian Salad Dressing  
    400 Gram Small shell pasta  
    300 Gram Cherry tomatoes, halved  
    150 Gram Tuna in oil, drained, flaked  
    1 English cucumber, diced  
    1 Lemon, rind finely grated, juiced  
    1 Cup Fresh parsley, chopped  

Homemade chicken stock





Recipe from Thabisa Dingiswayo

Makes about 1 litre
This tasty stock can be used to flavour soups, stews or any other dish that requires stock. Shop-bought stocks are often very salty, so rather make your own. It’s also a
great way to use the chicken carcasses that you would normally throw away.

1 cooked chicken carcass or bones from 4-6 portions
1 large carrot, quartered
1 large onion, quartered
1 celery stalk with leaves, quartered
6 cups (1,5 litres) water
2 sprigs parsley

‎5 MINUTE 4 INGREDIENT RAW POWER BARS




Vida Nell
10 dates, pitted
1 cup nuts (I used walnuts)
1/4 cup cocoa powder (raw is best nutritionally, but expensive)
3 Tablespoons Peanut Butter

DUIWELSLAAI





400g gebraaide vleis in repies gesny
6 agurkies in dun skyfies gesny
250g gaar groenbone
1 ui in dun ringe gesny
1 rooi paprika of brandrissie in dun repies gesny

Pikkel Uie

Karen Neethling Vd Merwe

1,5kg klein uitjies, 500g sout, 450ml wit asyn, 350ml wit wyn, 1/2 tlp. Fyn gemmer, 1/2 tlp. Heel allspice, 1 kaneelstok, 6 heel peperkorrels.

Sit ongeskilde uie en sout in groot
bak, bedek met water. Staan vir 2 dae, roer somtyds. Dreineer en skil uie. Bedek met kookwater vir 3 min, drein. Herhaal nog 2 keer. Sit uitjies in bottels. Kook res van bestandele stadig tot dit kook, verminder hitte en prut vir 10 min. Verkoel effens, strain die vloeistof en gooi oor uitjies

Nagereg vir groot of klein



Hierdie nagereg kan vir kinders vir groot kinders gemaak word.  Vul die glas met lekkers bv smarties en sit bo-op 'n mooi versierde kolwyntjie

Halva Ice-cream in three glorious flavors




Makes 1 liter ice-cream

You make a classic vanilla ice-cream first
 Ingredients
2 eggs
200ml (3/4 cup) caster sugar
250ml(1 cup) full cream milk
500ml(2 cups) cream

Monday, 17 September 2012

Braaidag hoender resep vir die kole

Hier is 'n heerlike resep van Knorr vir 'n hoendertjie op die kole hierdie braaidag op 24 September 2012:

Vervang Mixed Spice in 'n resep...

Baie keer lees jy in ‘n resep dat jy “Mixed spice” moet ingooi – Hoe gemaak as jy nie ‘n potjie op die winkel rak kry nie?

Hier is twee "reseppies" vir Mixed spice wat jy kan aanmaak en in 'n botteltjie in die kas hou.  Jy kan dit aanpas na smaak.:

Jy meng die volgende:

Kersfees - kruie en speserye geskenk

Maak jou eie kruie of spesery mengsel en gee dit as geskenk vir iemand saam met ‘n resep wat jy weet ‘n treffer is. 

Hieronder is ‘n voorbeeld, maar dis dalk ‘n goeie idée om te kyk na wat werk in jou kombuis.  Gebruik daardie kombinasies wat jy in jou treffer geregte gebruik. 

Meng die kruie in ‘n bak en gooi oor in ‘n glas potjie.  Rond af met ‘n naam plakkertjie of sommer net ‘n lint met ‘n kaartjie.  (Jy kan selfs ‘n lepeltjie by sit om dit bietjie meer spesiaal te maak.)

GROENTESLAAI:

Karen Neethling Vd Merwe
1kg gevriesde, chunky groente. Blansjeer vinnig.
Klits saam 1/4 kop suiker, 1 kop asyn, 1/2 kop olie tot dit skuim. Voeg by gesnyde red pepper & rooi ui. Marineer oornag in die mengsel & dreineer voor ete.

STEAK POPS




Vida Nell
Sny sirkel vorms uit jou steak (jy behoort 3 sirkels uit 1 groot steak te kry)
Braai die vleis oor die kole tot so gaar as wat jy dit verkies
Steek n sosatiestokkie in die vleis en doop vleis in steak sous
Sit terug op die braai vir n paar sekondes.
Sprinkel n bietjie vermecilli oor vir die kinders indien verkies.

KARAMELKOEKIES



Daleen Roodt Coetzee
 
BESTANDDELE;
8 Kop meel…….. 3 Kop Suiker
1Lb Margarien…………..1 Kop Goue Stroop
1 Pakkie Koesoda (dit is 4 teelepeltjies, so ek neem aan 20ml),……..1 Tl Karamel essens

Malibu Rum Fruit Loops Treats with White Chocolate and Sprinkles (no-bake)



Vida Nell
ADULT VERSION OF RICE-KRISPIE COOKIES:

MALIBU RUM FRUIT LOOP TREATS:
Makes one 9-by-9-inch pan, about 9 generous squares

one 10.5-ounce bag mini marshmallows
1/4 cup butter (half of one stick)
3 tablespoons Malibu Rum*
about 6 cups Fruit Loops Cereal

Kersfees tuis gemaak - geskenk idees

Kersfees self gemaakte geskenk idee:

Die winkels behoort nou oral die oulikste houers te begin uitpak wat jy kan gebruik om jou geskenke in te verpak vir kersfees.  Hier is 'n paar idees wat jy self kan maak:

Oond Vatlappies

Kersfees self gemaakte geskenk idee:
Enige vrou of selfs 'n man wat hou van braai, sal so 'n tuis gemaakte geskenk waardeer.  Daardie afval lappies wat so die wereld vol rondlê en net jou kas vol maak - gebruik hulle om oond vatlappies te maak as kersgeskenke.  Jy het nie eens spesiale patrone nodig nie. 

SOUFFLE COOKED IN ONION:



Vida Nell
First, boil the onions to soften them. Then core them down to one or two layers. Don't go too thin, or you'll later suffer a containment breach. Fill them with the soufflé mix and bake for 30 minutes.

Sunday, 16 September 2012

Mieliebroodjie / Cornbread

Hierdie broodjie is vinnig en maklik om te maak.  Een uur later het jy 'n heerlike tuisgebakte broodjie wat die familie beslis sal geniet, en die lekkerste hiervan is dat jy net alles meng en bak.

500g Bruismeel
½ TL Sout
1 K Melk
2 Eiers
1 blikkie “Creamstyle corn” (Room mielies)
200g Cheddar kaas (gerasper)

GEMMERKOEKIES



Daleen Coetzee

BESTANDDELE,
4 Kop Meel
1 kop Suiker
1Kop Stroop 1 Kop Margarien
2 Eetl Gemmer 1 Desert L Koeksoda 3 Eetl Melk
Knippie sout

keep strawberries fresh longer



·         Naomi le Roux


To keep strawberries fresh longer in the refrigerator, use 1 Part White Vinegar to 10 Parts Water. Soak the strawberries, leaves and all in the vinegar/water mixture
for a few minutes. Drain in a colander until they are completely dry. P
lace in an uncovered bowl in the refrigerator. The vinegar/water mixture kills any mould spores on the strawberries and keeps them fresh longer. The vinegar does not affect the taste. Also works for blueberries, raspberries, blackberries..

3 Bestanddele Grondboontjiekoekies



Erna Conradie
 
Neem net 3 bestanddele : 1 koppie grondboontjiebotter, 1 koppie suiker en 1 eier. Metode: Meng al die bestanddele saam, rol in balletjies, druk plat met vurk. Bak die koekies vir 10 min. by 180 ºC. Geniet dit!