Monday 17 September 2012

Vervang Mixed Spice in 'n resep...

Baie keer lees jy in ‘n resep dat jy “Mixed spice” moet ingooi – Hoe gemaak as jy nie ‘n potjie op die winkel rak kry nie?

Hier is twee "reseppies" vir Mixed spice wat jy kan aanmaak en in 'n botteltjie in die kas hou.  Jy kan dit aanpas na smaak.:

Jy meng die volgende:
  Opsie nr. 1:
4 tsp cinnamon
2 tsp coriander
1 tsp allspice
1/2 tsp nutmeg
1/2 tsp ginger
1/4 tsp cloves


Of

Opsie nr. 2:
1 tablespoon ground cinnamon
1 1/2 teaspoon ground nutmeg
1 teaspoon ground allspice
1/4 teaspoon ground cloves