Monday 17 September 2012

KARAMELKOEKIES



Daleen Roodt Coetzee
 
BESTANDDELE;
8 Kop meel…….. 3 Kop Suiker
1Lb Margarien…………..1 Kop Goue Stroop
1 Pakkie Koesoda (dit is 4 teelepeltjies, so ek neem aan 20ml),……..1 Tl Karamel essens

METODE;
Meng alles behalwe die meel,
Gooi meel by
Meng goed,As die deeg te styf is voeg klein bietjie water by,.
Voer deur vleismeuletjie
Bak tot donkerbruin in oond by 180( C
As die koekies afgekoel het kan jy Karamel ( Gekookte kondensmelk) tussen sit
Heerlik,.