Monday 17 September 2012

STEAK POPS




Vida Nell
Sny sirkel vorms uit jou steak (jy behoort 3 sirkels uit 1 groot steak te kry)
Braai die vleis oor die kole tot so gaar as wat jy dit verkies
Steek n sosatiestokkie in die vleis en doop vleis in steak sous
Sit terug op die braai vir n paar sekondes.
Sprinkel n bietjie vermecilli oor vir die kinders indien verkies.