Monday 17 September 2012

GROENTESLAAI:

Karen Neethling Vd Merwe
1kg gevriesde, chunky groente. Blansjeer vinnig.
Klits saam 1/4 kop suiker, 1 kop asyn, 1/2 kop olie tot dit skuim. Voeg by gesnyde red pepper & rooi ui. Marineer oornag in die mengsel & dreineer voor ete.