Sunday 16 September 2012

GEMMERKOEKIES



Daleen Coetzee

BESTANDDELE,
4 Kop Meel
1 kop Suiker
1Kop Stroop 1 Kop Margarien
2 Eetl Gemmer 1 Desert L Koeksoda 3 Eetl Melk
Knippie sout
METODE;
Meng die stroop, botter en suiker saam.
Meng die koeksoda met die melk,
Meng Botter en Koeksoda met droe bestanddele.
Maak bolletjies en bak ongeveer 10 tot 15 min. Oond temp 180)C
LEKKER BAK JULLE