Friday 13 April 2012

Gebakte Mieliepapmuffins
























Dié heerlike muffins kan met smoor en wors ook as 'n hoofdis bedien word.
Saam met ’n lekker smoor en ‘n stukkie wors is dit ’n maaltyd op sy eie. Of laat dit die sousies van ‘n lekker potjie opsuig.
Jy benodig (vir 6)
• 2 koppies mieliemeel
• 4 koppies water
• 1 teelepel sout

Kaap-maleise koeksisters - Cass Abrams

Audrey Appollis
Kaap-maleise koeksisters (Cass Abrams uit Onthou kos)Lewer 36 koesisters

6 middelslag aartappels, geskil en in blokkies gesny
250 ml melk
60 ml olie
60 ml botter, gesmelt
1 groot eier, liggies geklits

Easy Easter Breakfast Buns/Roll






















makes 16 small buns or 1 round roll enough for 6-8 people

Ingredients

1 kg ready made bread dough - buy from your local bakery
250 ml brown sugar
125ml butter

Easy Butternut and Spinach Lasagne

















     
    350 Gram Butternut  
    1 Onion  
    125 Gram Lasagne sheets  
    410 Gram Tin cream style sweetcorn  
    250 Millilitre Baby spinach leaves  
    250 Millilitre Grated Cheddar cheese  

Cape Malay koeksisters




















Audrey Appollis
Rushda Achmat from the Black Olive

Makes about 40
2 cups of cake flour
2 cups of self raising flour
1 pkt yeast
1 tsp nutmeg

Thursday 12 April 2012

Koffietert

Greta Watson

Koek Stroop::
4 eiers

375ml kookwater
250ml suiker

JELLY SLICE






















Petra Pretorius
JELLY SLICE!! 4 INGREDIENTS
Makes 20

3 Packets Raspberry (or any flavour) jelly (Lite Jelly works)
3 Cups (750ml or 25 fl. oz) boiling water
1 Tablespoon Gelatin

Béarnaise (romerige sous)


’n Warm, romerige sous ideaal vir geroosterde vleis en vis.

1 eetlepel salotte
2 eetlepels van gekapte kerwel en tarragon
1 takkie tiemie
’n lourierblaar
3 eetlepels asyn
sout en peper

Caramel Tastic Rice Dessert
















625 ml Tastic Parboiled Rice, cooked
1 x 397 g can Caramel Treat
3 Bananas

Wortelslaai


5 wortels, gerasper
45 ml pietersielie, gekap
125 ml rosyntjies, pitloos
die sap van 1 lemoen

THE MUG CAKE























THE MUG CAKE ~~ The Basic Five Minute Chocolate Cake Recipe
There are several variations but this is my favourite

Ingredients
4 Tbsp SR (self raising) flour
2Tbsp cocoa (I like it very chocolatey so sometimes use more)
2Tbsp sugar
1 egg

Kerse

















Lorinda Maritz
as kerse begin lelik raak, verf met die aansmeer Modge Podge en rol in Engelse sout en siedaar pragtige nuwe kerse!

Wasgoedbondeltjies


















Petra Pretorius

3 koppie meelblom
1 eier
sout
113 gm (1/4 lb.) margarien
1 teel bakpoeier
kouewater

Washing Powder
























Lorinda Maritz
Het iemand dalk al hul eie waspoeier gemaak. Ek het die resep gekry en lyk dit baie goedkoper as gekoopte waspoeier

Washing Powder is getting so expensive, and its the one thing you cant do without!

I have a recipe for making your own. Its very easy, takes 10 minutes or less, and is just as good, and best of all its CHEAP!!

Plan vir 'n Hartkoek






















Lorinda Maritz
onthou as jy weer hartvormige koek moet bak en het nie regte pan nie

Erna se TARAMISU TERT





















20 - 25 porsies

1) 10 ekstra groot eiers goed geklop. Maak gaar in ’n dubbelkoker tot dik. Hou aan roer.
2) Voeg 125 ml wit suiker by en roer stadig deur tot suiker opgelos is. Haal dit af van die stoof en klop dit tot koud.
3) Voeg 1 kg Mascarpone kaas by en klop tot glad en romerig. Hou eenkant.
4) Meng 1 liter sterk swartkoffie met 60 ml donker Rum- of 5 ml Rum geursel.

Wednesday 11 April 2012

Tafel vir 'n koningin

Kyk net hoe pragtig.  'n Tafel geskik vir 'n koningin.  Bederf jouself en jou gesin met 'n mooi gedekte tafel.  Nee, nie 'n stywe storie met presiese uiteensetting nie.  Maak sommer 'n vrolike okasie van etenstyd.  Sondag of in die middel van die week.....hoekom dan nou nie? 

Tamaties - Te veel ?

As jy 'n oorvloed van tamaties het uit jou groentetuin, of 'n gawe vriend of vriendin het sy/haar oes met jou gedeel, is hier bietjie raad vir wanneer jy net-net te veel het vir die huishouding se gebruik.  (Ons plaas die inligting sommer so in Engels en Afrikaans soos ons dit ook ontvang het.)