Thursday 14 August 2014

TUISGEMAAKTE JIK

Lettie Swarts
 
TUISGEMAAKTE JIK
500 g wassoda
500g chloride of lime (by apteke verkrygbaar)
gebruik 'n 20 liter emmer en gooi 5 liter warm water in.
Voeg die wassoda by en roer tot opgelos. ...
Voeg nou verder 15 liter water by en voeg die Choloride of Lime by en roer goed deur.
Roer dit af en toe so deur die loop van die dag, maar wees net versigtig vir die skerp reuk.
Los dit oornag.

Volgende dag skep die jik versigtig af dat dit nie weer meng nie of die afsaksel versteur nie.
Gooi dit ook verkieslik in redelike donker of LIG-digte bottels.
Die laaste bietjie wat oor is kan jy sommer in jou toilette of dreinpype afgooi wat dit dan ook sal skoonmaak..., so niks mors dan nie!