Thursday, 6 November 2014
SKOTTELGOEDSEEP
SKOTTELGOEDSEEP
1 X BOTTEL 750 ML SUNLIGHT DISHWASH.
1 X BOTTEL 750 ML WIT ASYN.
2 kop OMO OPGELOS IN WATER .
MENG ALLES SAAM IN N 5Liter KAN EN MAAK VOL WATER.
DIS BAIE DIK EN SKUIM PRAGTIG
SKOTTELGOEDSEEP
Bestanddele:
400 g waspoeier
500 ml kookwater
750 ml vloeibare skottelgoedseep
250 ml brandspiritus
250 ml suurlemoensap
5 liter koue water .
Metode:
Voeg die waspoeier by die kookwater en roer dit tot ‘n pasta. Laat dit afkoel. Los die skottelgoedseep, brandspiritus en suurlemoensap in die koue water op.
Voeg die waspoeierpasta by en roer dit tot gemeng. Bottel.
Bron: Lekker vir later deur Annette Human, Human & Rousseau, 2002