Friday 4 July 2014

Raak só ontslae van roeskolle op jou bakpanne.

 
 
 
Raak só ontslae van roeskolle op jou bakpanne.
Besprinkel die roeskolle met skottelgoedwasser- of klerewaspoeier. Sny ’n rou aartappel middeldeur en skuur die k...olle met die gesnyde kant. Spoel dit dan met koue water af en droog af. So nie kan jy kola-koeldrank op die roes gooi en dit oornag so laat staan.