Soek jy vir 'n goedkoop idee vir naamplaatjies vir jou vensterbank kruietuin?
Friday, 16 September 2011
Geen geld vir blomme
Op 'n funksie wat ons gereel het, was ons bietjie uit begroting na al die groot uitgawes en daar kort ons toe nog blomme vir 'n tafeltjie naby 'n kaggel.
Blueberry Crumble Cake
For the streusel:
1/4 cup granulated sugar
1/3 cup light brown sugar, lightly packed
1 teaspoon ground cinnamon
1/8 teaspoon ground nutmeg
Thursday, 15 September 2011
Plantjies vir jou gaste - naamkaartjies
Klein potplantjies kan gebruik word as plekaanwysers, en maak ter selfde tyd oulike geskenkies vir jou gaste.
Dennebolle as plekaanwysers
Dennebolle maak oulike goedkoop kersversierings uit. Jy kan hulle ophang aan linte by jou kaggel, jy kan hul in ‘n glasbak gebruik as tafel versiering of selfs as deel van jou kersfees buffet versierings.
‘n Idee waarvan ons nogal baie hou, is om hulle te gebruik as naamkaartjie - plekaanwysers vir jou kerstafel.
Sewejaartjies
Sewejaartjies (Cape Everlasting): Ai dit bring mooi memories van seevakansies as kind by my op. Hulle blom vanaf September in die Wes-Kaap, maar moet hul asb. nie uit die natuur verwyder nie. (Vermoed dis in elke geval onwettig.) Kom ons geniet maar hierdie pragtige SA blommetjie in die velde waar hy graag wil groei.
Wednesday, 14 September 2011
Vetplant fonteine - nuwe lewe vir 'n ou waterfokuspunt
Daardie fonteintjie wat jy destyds ten duurste gekoop het, maar net nie meer lus het om elke week skoon te skrop nie, kan nuwe lewe kry.
Hier is ‘n oulike idee om ‘n vetplant-fonteintjie aan te plant. Kies ‘n verskeidenheid plante wat baie kleur sal gee en versier tussen in met klein klippies om die grond te bedek.
Echeverias; lyk soos vetplant-rose (middel bo) en daar is ‘n groot verskeidenheid van hulle op die mark beskikbaar.
Senecio Rowleyanus of “String of pearls” ; (regs bo) is ‘n oulike plantjie om tussen-in op die rand van jou bak te plant. Hulle sal soos klein fonteintjies teen die kant af rank.
FRANSE SLAAISOUS
Gooi die volgende bestanddele saam in 'n leë oliebottel:
2 Koppies olie
1 Koppie asyn (Skud die bottel totdat die mengsel wit word) en voeg dan
... verder by:
2 Teelepels Aromat
2 Teelepels Sout
3 Lepels Suiker
1 Teelepel Tiemie
2 Teelepels Droë Pietersielie
1 Teelepel Swart Peper
1 Knoffelhuisie fyn gesny
Skud die mengsel goed en plaas in die yskas. Hoe langer dit staan hoe
lekkerder word die sous en is heerlik oor mengelslaai.
PYNAPPEL TERT
Bestanddele:
2 pakkies tennis beskuitjies
2 pakkies suurlemoen jellie
... 1 blikkie ideal melk
3 koppies kookwater
1 blik pynappelmoes
Metode:
Verkoel die ideal melk tot goed koud, maar moet nie laat ys nie. Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel, maar moenie dit laat stol nie. Klop ideal melk tot styf, voeg by jellie en pynappelmoes en klop goed. Pak beskuitjies en ideal melk mengsel in lae en eindig met 'n laag beskuitjies gefrummel bo-op.

YOGHURT TERT
1 liter yoghurt
1 pakkie jellie - (yogurt & jellie moet selfde soort wees bv. Strawberry)
1 blik kondensmelk
... 1 pak tennisbeskuitjies
Maak jellie aan met 1 koppie warm water.
Gooi Yoghurt, kondensmelk & jellie bymekaar
Meng goed
Pak beskuitjies in bak & gooi bestanddele oor sit in yskas & laat stol.

GRENADELLA YSKASTERT
1 blik Ideal melk
1/2 kop. strooisuiker
1 blik grenadellamoes
1 pak. lemoenjellie
... 1 pak. Tennis beskuitjies
1 kop. kookwater
Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel. Klop verkoelde melk tot styf. Vou suiker geleidelik by. Klop goed. Vou moes en jellie by. Klop tot romerig. Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel. Herhaal tot klaar. Rasper beskuitjies en strooi bo-oor. Plaas in yskas.

LIQUIFRUIT TERT
1 Groot Liquifruit of enige ander vrugtesap
1 Pakkie Orley Whip
2 Pakkies Jellie Selfde geur as koeldrank
1 Pakkie tennisbeskuitjies
... METODE:
Verhit Liquifruit en jellie saam.
Klits Orley Whip tot styf.
Meng met Jellie megsel.
Plaas beskuitjies onder in ‘n bak en giet mengsel oor. Sit in yskas tot gestol.

SUURLEMOEN YSKASTERT
1 blikkie kondensmelk
1 koppie suurlemoensap
1 pakkie tennisbeskuitjies.
1,5 liter vla (lekker dik aangemaak met genoeg suiker om dit soet te maak)
METODE:
Meng die kondensmelk met die suurlemoensap. Pak ‘n ry tennisbeskuitjies onder in ‘n vierkantige glas/platiek bak. Giet helfde van die vla oor en laat ‘n rukkie afkoel, giet nou weer die helfde van die kondensmelk mengsel oor, en smeer eweredig oor vla. Pak weer ‘n ry tennisbeskuitjies en giet die res van die vla daaroor, laat weer bietjie afkoel. Gooi nou die res van die kondensmelk mengsel oor die vla – eweredig gesmeer en krummel ‘n paar fyngemaakte beskuitjies bo-oor. Plaas in yskas en laat stol.
KOEJAWEL-YSKASTERT
1 groot blik koejawels
1 blikkie kondensmelk
1 pakkie suurlemoenjellie
1 swiss roll
... 250 ml room
METODE:
Gooi sap van koejawels af (± 1½ koppie). Voeg 1 koppie kookwater by sap, maak warm en voeg jellie by tot opgelos. Sny koejawels redelik fyn. Meng koejawels met kondensmelk. Meng met stroop. Sny swiss roll in skywe en pak in tertbak en gooi koejawelmengsel bo-oor. Sit in yskas. Laat stol oornag. Klits room tot styf en sit bo-oor.

AARBEITERT
1 rolkoek
1 blik kondensmelk
1 houertjie fyn volroom maaskaas
125 ml. suurlemoensap
1 middelslag blik aarbeie
Metode :
Sny rolkoek in skywe en pak in glasbak. Skei aarbeie en sous van
mekaar. Gooi klein bietjie van sous oor rolkoek. Meng melk, maas -
kaas en sap en gooi bo - oor koek. Pak aarbeie bo - op. Maak res
van sous warm en laat afkoel. Maak 15 ml. vla aan met bietjie warm
water en meng met sous. Gooi bo - oor aarbeie. Plaas tert in yskas.
Tuesday, 13 September 2011
Suikervrye piesangbrood - Diabeet
Maak: 1 brood
Baktyd: 1 uur
Oondtemperatuur: 180 °C
Jy benodig
3 ryp piesangs, fyngedruk (sowat 300 ml)
3 ml koeksoda
125 ml kookwater
50 ml gesmelte botter
100 ml xylitol ('n natuurlike versoeter)
2 groot eiers, geskei
125 ml laevetmelk
5 ml vanieljegeursel
310 ml (170 g) koekmeel
5 ml bakpoeier
2 ml fyn neutmuskaat
100 g hawermout
50 ml grofgekapte pekanneute
So maak jy
1 Roer die koeksoda en kookwater by die piesangpuree. Laat dit afkoel.
2 Klop die gesmelte botter, xylitol, eiergele, melk en vanieljegeursel saam. Roer dit by die puree.
3 Sif die meel, bakpoeier, neutmuskaat en 'n knypie sout saam. Roer die hawermout en neute daarby. Roer die pureemengsel by die droë bestanddele in. Klop die eierwitte styf en vou dit in die beslag in. Skep dit in 'n gesmeerde en gevoerde broodpan. Bak dit in 'n warm oond vir 'n uur of totdat 'n toetspen skoon uitkom.
Hierdie resep was in Idees Tydskrif
Boereworsrolle met vinnige smoor
Sarie het defnitief seker gemaak die manne en natuurlike vroue gaan nie honger wees tydens die rugby nie. Wat is rugby dan nou sonder 'n vuurtjie en 'n braaitjie.
(6 PORSIES)
- 60 ml olyfolie
- 5 uie, gehalveer en in skywe gesny
- 1 knoffelhuisie, fyngekap
- 300 g klein rosa-tamaties
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
- 500 g boerewors (van jou keuse)
- 6 mini-baguettes
- 30 ml botter
- vars roket om mee voor te sit
Biltong-en-cheddarkaas-quiche
Nog iets vir die rugby manne terwyl hulle na die rugby kyk.
(4 – 6 PORSIES)
- 1 x 400 g-vel broskorsdeeg
- 100 g sterk cheddarkaas, grofgerasper
- 160 g gesnyde beesbiltong
- 2 eiers
- 250 ml room
- varsgemaalde swartpeper na smaak
Wenk: Klam biltong werk die beste. Probeer 'n gerookte biltong vir die gereg, mmmmm....
Die resep kom ook uit 'n onlangse Sarie
Ontbytpasteie in 'n bord
Hierdie oulike idee was in 'n onlangse Sarie en heel gepas vir die rugby oggende. Dit kan die dag voor die tyd berei word en die oggend net gou gebak word. Jy gaan defnitief die manne se held wees.
(3 PASTEIE)
- 15 ml olyfolie
- 250 g spek, in blokke gesny
- 250 g wit sampioene, in skywe gesny
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
- 3 x 400 g-velle broskorsdeeg
- 1 eier, geklits
- 150 g cheddarkaas, gerasper
- 6 hardgekookte eiers, gehalveer
- 15 ml olyfolie
- 300 g rosa-tamaties, gehalveer
(die binneste deursnee van die bord is 17 cm). Rol die broskorsdeeg dunner uit op ’n meelbestrooide oppervlak – een vel deeg per pastei. Sny ’n sirkel wat groot genoeg is om die binneste deursnee van die bord uit te voer. Smeer die rand van die deeg met geklitste eier. Sprinkel kaas onderin en skep van die
spek en sampioene bo-op. Rangskik 4 eierhelftes boop. Sny nog ’n sirkel deeg uit dieselfde vel deeg en
plaas bo-op. Seël die rande goed. Smeer met geklitste eier bo-op. Sny vorms uit die afvaldeeg en versier bo-op. Ek het vorms uitgesny wat soos rugbyballe lyk. Bak in warm oond vir 35 – 40 minute tot deeg goudbruin en gaar is. Terwyl die pasteie bak, verhit die laaste olyfolie en braai die rosa-tamaties tot sag. Geur met sout en peper. Sit die pastei net so in die bord voor saam met die gebraaide tamaties.
Moussaka
(4 porsies)
- 900 g eiervrug (3 eiervrugte)
- 120 ml olyfolie
- 2 groot uie, gehalveer en in skywe gesny
- 2 knoffelhuisies, fyngekap
- 450 g beesmaalvleis/lamsmaalvleis
- 1 ml fyn kaneel
- 1 blik gekapte tamaties
- 50 g (pakkie) tamatiepasta
- 45 ml fyngekapte pietersielie
- 120 ml witwyn
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
- 50 g botter
- 50 g koekmeel
- 600 ml melk
- 1 ml fyn neut
- sout en varsgemaalde
- swartpeper
- 50 g parmesaankaas/pecorinokaas, fyngerasper
Hierdie resep het in Sarie 2008 verskyn
Salie as 'n blom vir jou somer kersfees tuin
Oor Salie as 'n kruie kan ons baie gesels, maar hierdie stukkie is 'n terugdink aan my ma se blommetuin waar daar altyd rooi Salie gegroei het.
Salie saad kan in die lente gesaai word om 'n pragtige en treffende rooi tapyt in jou tuin te maak gedurende die somer maande (kerstyd in SA).
Salie saad kan in die lente gesaai word om 'n pragtige en treffende rooi tapyt in jou tuin te maak gedurende die somer maande (kerstyd in SA).
Aspersietert
(4 - 6 porsies)
•1 x 400 g-rol blaardeeg
•250 g spek, fyngekap
•170 g vars aspersies
•3 eiers
•100 ml room
•30 ml tiemie
•sout en swartpeper
Aspersies
Aspersies is 'n meerjarige plant, in 'n klas van sy eie met 120 spesies.
Die bekendste aspersies is seker die groene, maar daar is ook ‘n wit en pers een, natuurlik verskil die groottes van die aspersie..
Die witte is eindelik ‘n groene, wat sonder sonlig gegroei het, dit bevat geen bladgroen nie en het minder voedings waarde
Die perse is amper veselloos en is op sy lekkerste rou. Dit word egter baie vinnig gaar indien dit gestoom word en het ‘n heerlik vrugtesmaak.
Aspersies is laag in versadigbare vette, cholesterol, hoog in vessel, folinesuur, kalium en ‘n verskeidenheid van vitamines.
Dit is veral ‘n groentesoort wat deur diabete geniet kan word.
Aspersies kan vir 1 – 2 minute gekook word en gevries word vir tot 8 maande.
Monday, 12 September 2011
Cocktail Frikkadelletjies
2 eiers
250 ml vars broodkrummels
1 ml peper
400 g gemaalde beesvleis
125 g gerasperde mozzarellakaas
125 ml water
5 ml sout
1 knoffelhuisie, gekap
100 g varkmaalvleis
olie vir diepbraai
Gebakte oesters met ‘n komkommer-salsa
Gisteraand op Nico Nel Kook en Vertel, maak hy 'n heerlike "Gebakte oesters met ‘n komkommer-salsa".
Kyk 'n rou oester kan ek net nie afkry nie, maar hierdie resep gaan ek defnitief probeer:
Bestanddele
• 24 vars Aquaculture Oesters
• Olie vir diepbraai
Kyk 'n rou oester kan ek net nie afkry nie, maar hierdie resep gaan ek defnitief probeer:
Bestanddele
• 24 vars Aquaculture Oesters
• Olie vir diepbraai
Microwave Chocolate cake
MICROWAVE CHOCOLATE CAKE
1 Cup Cake Flour
1 Cup hot tap Water
3 Tbsp Cocoa mixed with the Flour OR
3 Tbsp Coffee dissolved in Water (ek gebruik altwee, dit gee die koek so ‘n Mocha Choca smaak)
pinch of Salt
2 eggs
1 tsp Vanilla Essence
1 cup white Castor Sugar (gewone suiker werk ook, maak net seker dit los op, so meng maar eers die eiers en suiker saam tot die suiker opgelos is en meng dan by die res.)
3 teasp baking powder
HOENDER BRIYANI
40 ml olie
... 30 ml brijanimasala
2 kaneelstokkies
5 steranys
3 kardemompeule, ge kneus
5 ml fyn koljander
5 ml fyn komyn
5 uie fyngekap
5 cm stuk vars gemmer geskil en gerasper
3 knoffelhuisies gekap
1 groen soetrissie gekap
3 ryp tamaties , ontvel en gekap
50 ml gekapte koljanderblare
1.5 kg hoendestukke kleiner gesny
sout en varsgemaalde swart peper
500 ml water
500 ml rou rys
3 ml borrie
250 ml gaar lensies
botter
Verhit olie en braai al die spesery oor matige hitte tot geurig. Voeg uie, gemmer en knoffel by en sorteer tot uie sag is. Voeg soetrissie, tamaties, koljanderblare, hoender en sout en peper by. Sit deksel op en prut vir 30min oor lae hitte.
Verhit water tot kook punt. Voeg rys en borrie by geur met sout en kook tot rys amper gaar is. Roer lensies by
Voorverhit oond 120¤ C
Pak lae rys en hoender mengsel in oondbak, stip met botter. Maak dig toe en bak 30 tot 40 minute.

Biltong Pate
Deliciously creamy with a uniquely South African taste, this Biltong Pate makes an excellent spread for crackers or breads
Ingredients:
...
• 200g button mushrooms, thinly sliced
•1 small onion, chopped
•50g butter
•100g biltong , finely grated
•250g cream cheese
•250g whipping cream, lightly whipped
To Serve
•fresh watercress
•wafer thin slices of biltong
Method
1.Melt the butter in a frying pan, add the mushrooms and onions and sauté until soft. Set aside and allow to cool completely.
2.Once cold, place the onion mixture in a food processor together with the grated biltong, cream cheese and whipping cream and blend well.
3.To serve, garnish with watercress and wafer-thin slices of biltong.
(serves 4 – 6)
Sosaties
Skewered marinated lamb with a deliciously spicy curry sauce, grilled to a succulent softness.
Ingredients:
...
•3 tbs. olive / cooking oil
•1 ½ cups finely chopped onions
•1 tbs curry powder
•1 tsp. ground coriander
•½ tsp. ground turmeric
•½ cup strained fresh lemon juice combined with ½ cup water
•1 tbs. apricot jam
•1 tbs. light brown sugar
Snoepworsies met spek
Jy benodig (vir 6 mense)
• 18 snoepworsies (soos klein varkworsies of chipolatas)
• 9 repies strepiespek, middeldeur gesny
... • 1 eetlepel olyfolie
So maak jy
1 Draai ’n stukkie spek om elke worsie en steek dit met ’n tandestokkie vas.
2 Verhit die olie in ’n pan en braai die worsies oor matige hitte totdat die spekvleis oraloor goudbruin en bros (en die worsies daarbinne gaar!) is.
3 Sit dit voor met blatjang of soet rissiesous as ’n doopsousie.
Hoendervlerkies met doopsous
Jy benodig (genoeg vir 8 mense)
•24 hoendervlerkies
... •¾ koppie tamatiesous
•½ koppie blatjang
•3 eetlepels sojasous
•4 eetlepels Worcestersous
•2 knoffelhuisies, fyngekap
•sosatiestokkies
Vir die doopsous
Santie se lemoenrepies
125 sagte botter of margarine
250 ml suiker
... 1 blik kondensmelk
Gerasperde skil van 1 lemoen
50 ml lemoensap
2 pakke Mariebeskuitjies fyngerol
250ml klapper 100g kersies in kwarte gesny (opsioneel)
250 g/500 ml versiersuiker
50 ml suurlemoensap
• Smelt botter, suiker, kondensmelk, lemoenskil en sap in kastrol oor lae hitte tot alles gesmelt is.
• Haal van die stoof af en laat effens afkoel.
• Voeg krummels, klapper en kersies by.
• Meng goed.
• Druk mengsel vas in bak van 23 x 35 cm.
• Meng versiersuiker en suurlemoensap tot glad en smeer bo-oor.
• Laat afkoel en sny in repies van 3 x 6 cm
• Plaas in yskas om goed koud te word.
• Lewer 3 dosyn repies.
Dankie aan Marietjie Ferreira vir die resep

Ryp Vye Konfyt - Mikro
1 kg ryp vye
50 ml suurlemoensap
1 kg suiker
Sit vye en suurlemoensap in 'n houer en bedek. Mikrogolf vir 15 minute teen 100%. Roer na 7 minute. Voeg suiker by en roer totdat die suiker opgelos is. Mirogolf onbedek vir 35 tot 40 minute. Roer elke nou en dan. Roer konfyt goed deur en skep warm in gesteriliseerde bottels.

GROEN VYEKONFYT
Kies die vye wat goed uitgewel maar binnekant nie hol is nie.
Krap, rasper of skil hulle baie dun af ( seepsoda metode ) en maak `n snytjie in die vorm van `n kruis aan die blom-end van elke vy.
Weeg die vye.
Laat dit oornag in `n oplossing van kak of koeksoda lê ( 12,5 ml ( 1 e ) kalk of 25 ml ( 2 e ) koeksoda op 3,4 liter water.
Spoel die vrugte af, sit hulle in kokende water en laat hulle omtrent 15 minute lank kook tot hulle sag is. Gebruik die water vir stroop.
Druk die water uit en sit hulle geleidelik in kokende stroop. Gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte en 375 ml ( 1 1/ 2 k ) water vir elke 250 ml ( koppie ) suiker.
Voeg `n paar naeltjies, stukke pypkaneel of gekneusde gemmer en 37 tot 50 ml ( 3 tot 4 e) suurlemoensap by vir elke 3 kg vrugte, indien verkies.
Kook dit omtrent 2 uur lank vinnig in die stroop tot die vrugte helder en die stroop dik is. Maak 1,5 L ( 6 k ) stroop ekstra om mee aan te vul soos die stroop wegkook. Pak die vye in skoon, gesteriliseerde bottels, vul met die stroop en verseël hulle.
RYP VYEKONFYT
Kies vye wat net ryp maar nog styf is en skil hulle dun af. Laat hulle `n tydjie lank in die son staan om die nerf hard te maak, en weeg die vrugte.
Prik die vye goed met `n stopnaald.
Gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte en 100 – 125 ml ( 2/ 5 tot 1/ 2 k ) water vir elke 250 ml ( 1 K ) suiker. Maak die stroop soos beskryf op DIE MAAK VAN DIE STROOP, en kook die vye in die kokende stroop. Voeg 37 – 50 ml ( 3 tot 4 e ) suurlemoensap by vir elke 3 kg vrugte. Kook dit vinnig tot die vrugte helder en deurskynend is. Voeg naeltjies of `n paar stukkies gekneusde gemmer by vir geur, indien verkies, en verwyder dit weer voordat die vrugte gebottel word.
Bottel en verseël terwyl dit warm is.
L.W. Indien die stroop te dun is, laat dit oornag in die kastrol afkoel en verhit dit weer tot dit kook. Laat dit 10 minute lank kook en bottel.

Raad vir Hakskene
•Vir gebarste hakskene, week jou voete vir ‘n hele rukkie in warm water met ‘n handvol growwe sout in. Doen dit net voor jy gaan slaap. Droog liggies af met ‘n handdoek. Smeer ‘n dik laag vaseline oor jou voete. Trek ‘n plastieksakkie bo-oor. Trek ‘n paar sokkies bo-oor die sakkies. Klim in die bed en slaap..
•Wend olyf - of kookolie aan skurwe hakskene die aand voor jy hulle skuur.
•Meng gelyke dele Glyserine (50 ml) en Scrubbs Amoniak (50 ml) in ‘n botteltjie en skud goed. Smeer elke aand aan nadat voete gewas en geskuur is.
•Vir wintershande, voete, gebarste hakskene, en selfs vir ekseem: Meng die volgende goed saam en smeer mildelik aan die aangetaste dele:
1.2 x 500 gram potjies Aqeuousroom
2.50 ml Gliserien
3.1 klein potjie wit Vaseline (reukloos)
4.100 g Johnson's babapoeier
Raad vir Wintershande en voete
•Probeer die aloe gel en daarna die heel balm oor (as handeroom) werk uitstekend!
•Traxa - te koop by apteke - werk wondere. Hoop jy kom reg
•Emulsifying Ointment BP. Dit ruik soos kar olie en is vetterig -dit kos so ...tussen R 25.00 en R 30.00 n pot by die Apteek.
•Ek het ‘n ou boereraat vir jou. As dit wit geryp is in die oggend moet jou kaalvoet in die ryp gaan loop en ook jou hande op die gras vee waar dit geryp is en alles sal oor gaan, dit het gehelp vir my suster se dogter toe sy op skool was en het nog nooit weer las gehad daarvan nie.
•Meng een klein Campher Cream blikkie (die wit een) met 5 Grandpa poeiers. Smeer dit 3 keer ‘n dag aan jou hande en voete.
•Probeer gerus Miracle Comfrey. Daar is nie ‘n salf wat beter werk nie.
•Ek gebruik Circulation Formula van A. Vogel - dis homopatiese druppeltjies wat mens in water drink en dit help regtig vir my.
•My dogter van 8 jaar kry nou winters ore. Sulke knoppe op die rante van haar oor wat baie jik. My vriendin se toe ek moet spirits aansmeer, wat ek wel gedoen het. Dit is nou seker al ‘n week gelede en sy het nog nie weer gekla nie.
•Ek het ‘n vriendin wat met die probleem sukkel, sy het ‘n boereraat van haar skoonma gekry en volgens haar werk dit soos ‘n bom. Jy gaan koop lee kapsules by ‘n apteek en vul hulle met Cayenne Pepper, drink een daagliks. Hoop dit werk vir jou.
•Jong, ek het ook wintersvoete gehad. My tone was baie rooi en geswel. Iemand het vir my die raat gegee om Lennon se Witdulsies te gebruik. Jy maak wattetjie nat daarmee en smeer aan. Aanvanklik vir my was dit asof dit erger geword het die eerste paar dae wat ek dit gebruik het, maar dit is nou 7 jaar later en het nog nie weer een winter dit gehad nie. Vir my het dit gehelp. Ek dink ek het net vir so ‘n
•week of twee aangesmeer sommer so twee keer per dag. Wanneer jy dit aansmeer, jeuk dit vreeslik vir die eerste rukkie, maar dan kalmeer dit.
•Probeer melksalf of meng olyfolie en suiker en vryf goed in en spoel suiker af en droog liggies af en vryf die hande tot al die oilie geabsorbeer is
•"Dubbin " skoen politoer help ook vir voete.
•Meng kers was met parafin 50/50 en smeer soggens en saans aan. Dit help ook vir gebarste voete in warm weer waneer sandale gedra word
•Laat jou dokter vir jou "paroven" pille voorskryf. Dit werk.
mikrogolf melktert resep
VULSEL:
1 blik kondensmelk
425ml melk
4 eiers
7ml vanielje geursel
... 600ml water
15ml botter
150ml maizena
kaneel
Maak kors fyn met tennisbeskuitjies en gesmelte margarien.
Mikrogolf kondensmelk, water en 300ml melk en botter tot kookpunt. Klits eiergele maak mielieblom (maizena) en kokende melkmengsel.
Mikrogolf 2-3min roer gereeld
Klits eierwitte styf en vou liggies in melkpap. Gooi in kors
Strooi kaneel bo oor

EIERVRUG (BRINJAL) SOUTTERT
6 - 8 porsies
2 - 3 Eiervrug
1 groot ui, gekap
... 2 x 250 ml kartonnetjies suurroom
l pakkie sampioensop
1 rol Readydoe skilferkorspastei
Gerasperde cheddarkaas vir bo-op
Skil die eiervrug en sny in skywe.
Pak op skinkbord en sprinkel goed met sout
Laat staan vir ongeveer 30 minute
en was dan die skywe goed onder koue water
en droog met papierhanddoek
Sny skywe in blokkies en braai saam met die gekapte ui
Voer 'n groot oondskottel uit met kors en
smeer die eiervrug en uiemengsel bo-oor die kors.
Meng die suurroom met die sampioensop en
gooi bo-oor die eiervrugmengsel
Maak toe met gerasperde kaas
Bak teen 180ºC vir 30 minute
GROENVYEKONFYT - EN NEUTETERT
Kors :
1 pakkie mariebeskuitjies.
3 eetl. gesmelte botter.
... 3 eetl. gekondenseerde melk.
Rol beskuitjies fyn, meng met ander bestanddele. Druk in tertbord
en plaas in yskas.
Vulsel :
1 blik Ideal melk.
2 eetl. koue water.
1 desert / gelatien.
1 eetl. kookwater.
1/2 kop. groen vyekonfyt.
3 eiers.
2/3 kop. suiker.
1/2 kop. neute.
Kook die melk vir 20 minute in dubbelkastrol. Week gelatien in koue
water en smelt met kookwater. Klits die eiergele saam met 1/3 kop.
suiker en voeg dit by die melk. Kook vir +- 3 minute terwyl gedurig
geroer word. Voeg die gelatien by. Voeg die gekapte neute en vye -
konfyt by. Laat afkoel en halfpad stol. Klits eierwitte saam met res
van suiker. Vou dit versigtig deur die gedeeltelik gestolde mengsel.
Giet in tertbord en plaas in yskas om te stol. Bedien met geklopte
room.
MENGELVRUGTE TERT
1 kop. suiker en 2 eiers saam geklits.
2 kop. meelblom.
1 klein blikkie "Cocktail vrugte"
... 1/2 tl. sout.
2 tl. koeksoda.
Sif droë bestanddele en voeg by eiermengsel. Voeg vrugte by en 'n
bietjie vrugtesous indien nodig. Bak 30 minute in 'n matige oond tot
bruin.
Stroop :
Maak stroop eerste.
125 g. botter.
1 blik Ideal melk ( groot )
1 1/2 kop. suiker.
Kook stadig vir 35 minute. Roer aanhoudend en pas op vir brand.
Meng met 1 blik gesnyde pynappelstukke en laat afkoel. Smeer
oor tert.
VRIENDSKAPS KOEK – PLANTJIE
125ml Koekmeelblom
... 125ml sterk lou melk of water (of ‘n mengsel van die twee)
2 ml Aktiewe droë suurdeeg of ¼ koekie vars, saamgeperste suurdeeg
2ml suiker
Meng al die bestanddele goed saam en laat 2-3 ure op ‘n warm plek staan tot skuimerig. Roer dit af en gooi dit in ‘n glasbottel met ‘n skroefdeksel of in ‘n mengbak wat met waspapier of kleefplastiek bedek is.
1ste dag
Voeg by die 250ml plantjie:
250ml melk
250ml koekmeelblom
125ml suiker
Roer tot gemeng, bedek en plaas in koelkas.
2e-4e dag:
Roer elke dag een keer om, bedek en plaas terug in koelkas.
5e dag:
Voeg weer by:
250ml melk
250ml koekmeelblom
125ml suiker
Roer tot gemeng, bedek en plaas terug in koelkas.
6e-9e dag:
Roer elke dag een keer om, bedek en plaas terug in koelkas.
10e dag:
Gee 250ml van die mengsel aan ‘n vriendin, hou 250ml vir jouself vir die volgende koekmengsel en gebruik die oorblywende plantjie mengsel om jou vriendskapkoek van te bak.

SPINASIEGEREG
1 Rol blaardeeg
1 Pak spinasie
250ml suurroom
... 2 Fetakaas sirkels
½ pak 'bacon'
swartpeper
meel
Voer die bak uit met deeg. Sny spinasie en kook vir 10 minute. Dreineer baie
goed. Braai 'bacon'. Gooi by spinasie en suurroom. Brokkel fetakaas binne
in spinasiemengsel. Verdik met meel (ongeveer 2 opgehoopte eetlepels).
Skep in deeg. Bak 20 min by 200°C.
SOUTTERT
1 blik (113g) weense worsies , fyn gemaak
1 koppie kaas
1 koppie melk
... 2 eiers
1 teelepel mosterd
1 eetlepel meel
sout en peper na smaak
Meng alles en bak by 180° tot ligbruin. Omtrent 20 min.
Likeur Resepte
Koffieroom Likeur
397g-blik kondensmelk
... 250 ml vars room
250 ml brandewyn
15 ml vanillageursel
15 ml karamelgeursel
15 ml koffiepoeier, opgelos in bietjie kookwater
Gooi al die bestanddele in 'n mengbak en klits goed. Giet in 'n skoon fles of bottel, draai deksel toe en verkoel in yskas. Skud goed voor gebruik.
Lewer so 800 ml likeur.
Sjokoladeroom Likeur
397g-blik kondensmelk
250 ml vars room
250 ml brandewyn
15 ml vanillageursel
20 ml kakao, gemeng met bietjie kookwater
1 ml amandelgeursel
Gooi al die bestanddele in 'n mengbak en klits goed. Giet in 'n skoon fles of bottel, draai deksel toe en verkoel in yskas. Skud goed voor gebruik.
Lewer so 500 ml likeur.
En dan is daar nog 'n lekker een wat ek al vantevore gemaak het:
Sjokoladetoffieroom Likeur
397g-blik kondensmelk
250 ml vars room
250 ml brandewyn
5 ml gliserien
5 ml karamelgeursel
5 ml kitskoffie, in bietjie kookwater opgelos
5 ml kakao, in bietjie kookwater opgelos
Gooi al die bestanddele in 'n mengbak en klits goed. Giet in 'n skoon fles of bottel, draai deksel toe en verkoel in yskas. Skud goed voor gebruik.
Lewer so 500 ml likeur

Subscribe to:
Posts (Atom)