Wednesday, 14 September 2011

KOEJAWEL-YSKASTERT













1 groot blik koejawels
1 blikkie kondensmelk
1 pakkie suurlemoenjellie
1 swiss roll
... 250 ml room
METODE:
Gooi sap van koejawels af (± 1½ koppie). Voeg 1 koppie kookwater by sap, maak warm en voeg jellie by tot opgelos. Sny koejawels redelik fyn. Meng koejawels met kondensmelk. Meng met stroop. Sny swiss roll in skywe en pak in tertbak en gooi koejawelmengsel bo-oor. Sit in yskas. Laat stol oornag. Klits room tot styf en sit bo-oor.