Monday, 12 September 2011

MENGELVRUGTE TERT



1 kop. suiker en 2 eiers saam geklits.
2 kop. meelblom.
1 klein blikkie "Cocktail vrugte"
... 1/2 tl. sout.
2 tl. koeksoda.

Sif droë bestanddele en voeg by eiermengsel. Voeg vrugte by en 'n
bietjie vrugtesous indien nodig. Bak 30 minute in 'n matige oond tot
bruin.

Stroop :

Maak stroop eerste.
125 g. botter.
1 blik Ideal melk ( groot )
1 1/2 kop. suiker.

Kook stadig vir 35 minute. Roer aanhoudend en pas op vir brand.
Meng met 1 blik gesnyde pynappelstukke en laat afkoel. Smeer
oor tert.