1 kg ryp vye
50 ml suurlemoensap
1 kg suiker
Sit vye en suurlemoensap in 'n houer en bedek. Mikrogolf vir 15 minute teen 100%. Roer na 7 minute. Voeg suiker by en roer totdat die suiker opgelos is. Mirogolf onbedek vir 35 tot 40 minute. Roer elke nou en dan. Roer konfyt goed deur en skep warm in gesteriliseerde bottels.