Friday, 13 July 2012

bone sop






Erna Conradie se Heerlike bone sop!

1 pak (500 g) droëbone, geweek
3 liter (12 k) water
500 g beesskenkelvleis, in stukke gesaag
1 ui, grof gekap
1 beesvleisaftrekselblokkie
2 ml neutmuskaat

biscuit dough



Xanea Bester
Freeze biscuit dough in ice cube trays and bake when needed.

Melktertpannekoek





Kyk net hierdie heerlike Melktertpannekoek Resep wat in die Weg is:


Probeer gerus ook ander vulsels soos geklopte room en sjokoladesmeer of lemon curd. Halveer die mengsels as jy minder gaste het.

Vir 1 groot koek (genoeg vir 20)
Jy benodig

•+-35 pannekoeke
•(vir die vulsel)
•8 koppies melk
•120 g mielieblom
•120 g koekmeel
•1 ½ koppie suiker

Pancake Cupcakes




Xanea Bester
Take any pancake batter - drop sausage slices or bacon or fruit in each muffin tray and cover with batter and bake.

Bake at 180 deg depending on your muffin pan size 15 min.

need a wide vase






Ansie Opperman


If you are entertaining, and you need a wide vase to put your f...lowers in, why not try this handy tip? Tape! So simple and it wil support your bouquet in a pinch :)

MOROCCAN LAMB STEW




Vida Nell
Vanaand se ete:

750g boneless lamb shoulder cubes
¼ cup olive oil
4 small onions
Fresh ginger root or 2 teaspoons ground ginger
2 cloves garlic, crushed
¼ cup chopped parsley
Salt / Freshly ground pepper
¼ teaspoon turmeric

orange cake




Beverley Coetzer Hay

3 Eggs
1 cup Sugar
1 ½ cups flour
1 ½ teaspoons baking powder
3 Tablespoons butter
¾ cup milk
Pinch of salt

PICCALILLI

Karin Rheeders Pearson

1kg washed/peeled crunchy veg
50g fine salt
30g cornflour
10g ground turmeric
10g English mustard powder
15g mustard seeds
1tsp crushed cumin seeds
1tsp crushed coriander seeds

Groente-atjar

Karin Rheeders Pearson


50ml sout
2 liter water
1 blomkool in blommetjies gebreek
4 wortels geskil en in skyfies gesny
2 uie grof gekap
4 brandrissies - ontpit en fyn gekap
2 knoffeltoontjies fyngedruk
1 liter olie

Thursday, 12 July 2012

Lamb & Sweet Potato Curry




Ingredients:
500 ml Tastic Parboiled Rice, uncooked
30 ml Sunflower oil
1,5 kg Lamb neck cutlets
2 Onions, chopped
4 Carrots, peeled and sliced
4 Tomatoes, chopped
10 ml Curry powder

GIVE YOUR PET A VOICE

Hannelie Engelbrecht
When a pet goes missing he/she is unable to tell strangers what the address is where he/she used to stay. Give your pet a voice with the FURIZ USB PET ID TAG
.
•It is not an implant – the USB PET ID TAG is attached to the pet’s neck collar;
...

•Information is stored on the USB PET ID TAG;

•The FURIZ USB PET ID TAG is visible and information are available from any computer;

•Serves as a tool if your pet get lost and a stranger find your pet;

Afkoel Idee vir Wagter



Lorinda Maritz
Iets om hond aan te moedig om water te drink. Vries hul gunsteling speelgoed of bene & gee die ysblok vir hulle

Red Velvet Cupcakes with beetroot



For the cupcakes:
2 1/2 cups sifted cake flour
1 heaped teaspoon baking powder
1 teaspoon salt
2 tablespoons unsweetened cocoa powder
56 ml red food colouring or 4 113 ml beetroot juice
1/2 cup unsalted butter, softened
1 1/2 cups sugar
2 eggs, at room temperature
1 teaspoon vanilla extract

Vrugte Fondue



Maryna Mouton
....koop die sjokolade "klippies" by checkers smelt in mikrogolf vir 2 minute sit jou eetgoedjies by en siedaar.....

Gillians Fondue Ingredients

Gillian Logan Bredenhann

Baby potatoes
Butternut
Baby corn
Asparagus
Baby Tomato’s
Mushrooms
Steak Fillet, Chicken Fillet, Cheese Sausage, Nuggets, Pork

Green Salad
Coleslaw
Garlic Bread
Pickled Onions

Mushroom Sauce (Bought)
Pepper Sauce (Bought)

BROODPOEDING vir Diabete





(4 porsies)
• 6 snye lae-GI brood
• 15 ml laevet margarien
• 30 ml appelkooskonfyt vir diabete
• 100 ml rosyne
• 300 ml laevet melk
• 4 eierwitte
• 30 ml suikervervanger
• 5 ml fyn kaneel

photo frame lanterns.




Lorinda Maritz
Pragtige idee - foto met kers in die middel
They consist of three hinged photo frames set around votive candles. The black-and-white photos are printed onto ecru-colored vellum paper, which is translucent enough for the images to be visible by candlelight. Photo Centerpiece How-To Disassemble three like-sized frames, setting aside their fronts and discarding their backings.

Hoe om papier te kleur dat dit "oud" lyk




Lorinda Maritz
Allow 3 tea bags to soak in 2 cups of warm water for about an hour.
Take one of the tea bags out and rub it over the surface of the paper randomly to saturate it with a deep shade of brown. It's okay if the tea bag breaks. Toss it out once you've used up all the liquid inside.
Repeat step 2 with the remaining tea bags until you achieve the desired effect.
B...
lot up any excess moisture with paper towels.
Place a paper towel on either side of the sheet of paper.
Place the paper on a flat surface and stack heavy books on top. This will prevent the paper from warping as it dries.
Leave for about 12 hours.
Tips & Warnings
• Once you've tea stained the paper, try brushing on a sheer coat of metallic bronze acrylic paint. You could also add to the effect using coffee grounds or walnut ink.
• Rip off the edges of the paper unevenly for even more of an aged look.

Duduza Doll Pattern

Duduza Doll Pattern (Crochet)



Riette van der Westhuizen
Size C crochet hook

Chain 36. Single crochet in 2nd stitch from hook, and sc across. *Chain 1, turn and sc across.*
Repeat from * - Leave 6" tail to gather for feet when completing doll.

Change color for pants. Chain 1, turn and sc across. *Chain 2, turn dc across.*
Repeat from * for three rows.
Change color for belt. *Chain 1, turn and sc across. *Repeat from *
Change color for shirt. *Chain 2, turn and dc across*. Repeat from * for two more rows.
Change color for head. Chain 1, turn and sc across. *Chain 2, turn dc across*. Repeat from * for seven rows.

Duduza (Comfort) Doll Pattern



Materials: Worsted weight wool or cotton in small amounts. Please use brown for the feet and face. Fiberfill for the stuffing.

Needles: US #4 and 3
Instructions: With #4 needles and brown, cast on 32 sts. Work 4 rows in stockinette stitch, leaving a 12” "tail" to gather for feet when completing doll.

Change colors for trousers. Work 16 rows in stockinette stitch. Change colors for belt. Knit two rows (garter stitch).
Change colors for sweater. Work 13 rows in stockinette stitch. Next row, P3, P2tog, (P6, P2tog) 3 times, P3. Cut yarn, leaving a 12” "tail" to gather for neck. Change to brown for face. Changing to size 3 needles, work 10 rows in stockinette stitch.

VANIELJEKOEK




Cathy Henstock-Scholtz
‎2 cups (500 mL) sugar
4 eggs
2-1/2 cups (625 mL) all-purpose flour
1 cup (250 mL) milk
3/4 cup (175 mL) vegetable oil

French Fried Cauliflower



serves 6 as a snack

Ingredients

1 head cauliflower - broken into bite-size nuggets
2 egg yolks
125 ml milk
2½ cups flour
1 tsp white pepper

pektien vir konfyt

Ria N. Pieterse

Gooi +mtrent 'n halwe tl op 1kg vrugte... in 'n bietjie koue water, laat week soos gelatien en roer flink daarna of sit 30 sekondes in mikrogolf ..voeg by konfyt/jellie terwyl dit kook.

Was van komberse:

Week oornag jou komberse 1 of 2 in 'n bad met kouewater en 2 koppies fyn sout. Roer die sout in die water en druk komberse daarin.

(Opsioneel- Jy kan 'n paar druppels laventel of bloekomolie bygooi, dit laat goggas nie naby jou kom nie).

Die volgende oggend gaan jy verstom wees oor die resultate! Spoel met skoonwater uit, waarin of waarsonder jy wasgoedversagmiddel ingegooi het. Jou komberse gaan sag en snoesig wees hierna!

Kerrie kool ingemaak



KERRIEKOOL (Christine Brits)

1 Middelslag kopkool, fyn gesnipper
2 uie gekap
Sout
500 gm suiker (625 ml)
8 gm kerriepoeier (15 ml)
6 gm mosterdpoeier (15 ml)
15 gm mielieblom (Mazina) (30 ml)
625 ml asyn

Ingelegde kerrie boontjies




Tina De Welzim-Wewege het vir ons hierdie maklike resep gegee vir ingelegde kerrie boontjies:

1kg groenboontjies
500gr gekerfde uie
2koppies water
2 tl sout
1 k asyn
1e koekmeelblom
2tl matige kerrie
1k suiker

Wednesday, 11 July 2012

Kleurvolle tuin idee

Hierdie idee is dalk juis ideaal vir 'n klein tuin.  Dis 'n maklike uitleg / vorm en kan sonder baie moeite ook gedoen word in jou tuin.

teddiebeer



Die pragtige, helderkleurige vervilte teddiebeer is net die geskenk vir ‘n kleinding.

Jy benodig

  • 4 x 50 g-bolle Elle Merino Brights in Underbrush kleur no. 343
  • 5,5 mm-breipenne
  • 2 bruin 12 mm-glasoë
  • swart 27 mm-plastiekneus
  • swart oorskiet-breidraad vir borduur van mond
  • stukkie lint
  • poliëster-speelgoedstopsel
  • patroon vir teddiebeer se kop (klik op die PDF knoppie om dit af te laai)

Mooi tafel dekor

Kyk net hierdie maklike en oulike oorspronklike idees wat Maryna vir ons gestuur het.  Kyk net die oulike stoel dekor van gewone linte wat saam gebind is.  Regtig 'n paar oulike idees wat selfs die beginner huisvrou kan doen vir 'n spesiale onthaal.

Geskenkies op die tafel

Kyk net hoe oulik. Lorinda Maritz het vir ons die fototjie gestuur.  Geen blomme nodig op die tafel.  Klein boksies gebruik as middelpunt.  Net 'n mooi helder strik en kyk net hoe oulik.  Jy kan selfs die dankie se geskenkies van bv. 'n troue in dit sit vir die gaste.  In 'n ander kleurskakering kan dit dalk ook werk vir 'n kersfees tafel.

Kerstafel

Ligte blou vir 'n kerstafel - vir die wat hou van ietsie anders as groen en rooi - met komplimente van Maryna Mouton.

Kerstafel inspirasie

Kersdag 2010 by Maryna.

Dames tee

Pragtige dames tee tafel idees van Maryna Mouton.

Onthaal tafel - Cinderella tema

Maryna Mouton het vir ons hierdie oulike fotos gestuur van 'n ma en dogter tee waar sy die tafel self gedoen het.  Pragtig en enige dogtertjie sal hiervan hou.

Kinder partytjie tafel

Stokkielekkers werk baie goed as tafel versiering by enige funksie wat vrolike kleur nodig het.

Tuesday, 10 July 2012

Koffie pannekoek



Lourens de Lange
Gister middag resep gehoor op RSG

Gewone pannekoek beslag
2 Teelepels sterk koffie poeier aangemaak in klein bietjie warm water
Meng koffie in beslag in
Bak gewoon weg

Venison Pie




makes 1 huge pie or two smaller ones

Ingredients
125ml vinegar mixed with about 3 cups of water
2 kg venison leg or shoulder
500g - 750gr pork, chopped (optional)
2 tablespoon olive oil
1 medium onion, chopped,
3 big garlic cloves, chopped

Mikrogolf Sjokoladepoeding



sous:
300ml water
125ml suiker
25ml kakao
2 ml kaneel
Deeg:
125ml suiker
50ml olie
1 eier
25ml kakoa

Doughnuts




Meng:
125 g margarine (softened)
1 eier
¾ kop melk
Voeg by:
1½ kop meel
½ kop suiker

Houertjies uit papierborde




Petra M Potgieter
 
Hierdie oulike idee kan gebruik word met kinder partytjies om eetgoedjies in te sit.

Movie night



Lorinda Maritz
Oulike idee as kinders maats kry om te kom oorslaap en DVD te kyk, maak karretjie vir elkeen sodat dit lyk soos by Inry (van lank lank gelede!!!)


Oulike idee vir 'n geskenk.  Maak 'n glas bottel vol met bestanddele en gee die resep saam

Xanea Bester

U can use any of your favourite biscuit recipes. This is choc chip and cranberry -

soetkoekies



12k meel, 5k suiker, 6 eiers, 4tlp kremetart met bietjie melk gemeng, 4 tlp koeksoda, 500g botter gesmelt en daar het jy dit
 

Hoes stroop vir die winter

Hier is nog 'n resep wat help vir 'n slegte bors en gehoes in die winter.  Hierdie resep was deur baie mense se oumas nog gebruik en op staatgemaak....vandag nog:

Kinder versiering

Versier jou kinders se kamer, 'n speelgroepie se speelkamer of jou klaskamer op 'n maklike manier.

Winter is die tyd om te beplan en gereed te maak

Jou groentetuin kan hierdie somer dalk net so mooi lyk.  OK ek moet toegee, myne was nie laasjaar naastenby so mooi nie, MAAR ek het 'n welige oes van 'n groot klompie groente uit my klein tuintjie gekry en dit was heerlik.  Begin in die winter beplan aan jou somer groentetuin.

Woorde vir jou tuin

Jy kan jou stoep of tuin muur ook versier met mooi woorde.  (Love , Grow , Prosper......enige mooi woord of woorde waarvan jy hou.  Sit net een op of sit sommer 'n klompie daarvan bymekaar.

Lente en somer kleur

Julie maand is die regte tyd om Glads / Gladiolus in jou tuin te plant.  Die bolletjies behoort nou oral beskikbaar te wees.  'n Oulike wenk is:

HERTZOGKOEKIES



Daleen Roodt Coetzee
 
BESTANDDELE
1 Kop Margarien 2 Eetl Suiker
3 Kop Meelblom 2 Tl Bakpoeier
Sout
6 Eierwitte

resep om jou eie porselein te maak



Antoinette Schultz
Hier is die resep om jou eie porselein te maak. Ek sit 'n foto by van die blomme wat ek gemaak het van die porselein. Ek het dit al jare terug gemaak en dit hou nogsteeds. Mens kan dit natuurlik verf ook. Ek het ook 'n porseleinhouer wat my ouma s'n was reggemaak met die porseleinpasta.

Cold Porcelain Paste:

3 Tablespoons Johnsons Baby Oil
1 Cup Ponal Wood Glue
1 1/4 cup Maizena

Monday, 9 July 2012

Swedish sandwich cake






Introducing the smörgåstårta! It’s a Swedish sandwich cake with layers of bread separating creamy fillings. This cake was filled with smoked salmon and smoked herring mousse.
http://www.facebook.com/l.php?u=http%3A%2F%2Fpaninihappy.com%2Fcelebrating-4-years-with-a-smorgastarta%2F&h=ZAQG3VNRyAQHWQTzZnm8-5WkQO9hGH70V8HG40cjO6B4JOA


KAASSMEER



500 gm. Bergkaas ( prosessed cheese)
500 ml. Long Life melk
Maak melk warm genoeg sodat kaas daarin kan smelt
Roer gedurig

Karamelkoekies



Daleen Roodt Coetzee

Bestanddele:
1 Kop stroop: 1 Lb Margarien, verkieslik Stork
3 Kop suiker: 1 Pakkie koeksoda (Daai klein pakkies ma dis presies 4 telepels, skuus ek het nie so vir julle gese nie), 2Tl Karamel geursel: 8 Kop meel
Knippie sout,