Tuesday, 10 July 2012

soetkoekies



12k meel, 5k suiker, 6 eiers, 4tlp kremetart met bietjie melk gemeng, 4 tlp koeksoda, 500g botter gesmelt en daar het jy dit