Thursday, 12 July 2012

Kerrie kool ingemaak



KERRIEKOOL (Christine Brits)

1 Middelslag kopkool, fyn gesnipper
2 uie gekap
Sout
500 gm suiker (625 ml)
8 gm kerriepoeier (15 ml)
6 gm mosterdpoeier (15 ml)
15 gm mielieblom (Mazina) (30 ml)
625 ml asyn

Kook kopkool en uie in soutwater sag. Dreineer goed. Meng res van bestanddele en kook vir 5 min saam. Gooi op gedreineerde kool en kook weer vir 5 minute. Skep kokend in gesteriliseerde bottels en verseël.