In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Monday, 9 July 2012
KAASSMEER
500 gm. Bergkaas ( prosessed cheese)
500 ml. Long Life melk
Maak melk warm genoeg sodat kaas daarin kan smelt
Roer gedurig
Kan biltong, Peper of Cayene peperof bacon bysit vir anderster smaak
Bottel
Gebruik selfde hoeveelheid ml. melk as gm. kaas
Newer Post
Older Post
Home