Friday, 26 April 2013

Grondboontjiebotter-en-jêmtoebroodjiepoeding





BESTANDDELE

1/3 k growwe grondboonbotter
8 dik snye dag-oud witbrood
1/3 k frambooskonfyt
Botter, saggemaak, vir smeer
250 ml slagroom (whipping cream)
160 ml melk
3 eiers + 1 eiergeel
80 g strooisuiker
5 ml vanieljegeursel of sade van 1 vanieljepeul
Bruinsuiker (Demerera) vir sprinkel

Mosterdsteak




Onthou net die gulde reël vir steak braai – die vleis moet kamertemperatuur wees voor dit gebraai word en hoe warmer die kole, hoe beter.

1 kg steak van jou keuse, teen kamertemperatuur
30 ml Dijon-mosterd
Olyfolie
Balsamiese asyn
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

5 MINUTE FUDGE



Ingredients
1 2/3 cups white sugar
2/3 cup evaporated milk
1 tablespoon unsalted butter
1/2 teaspoon salt
1 (6 ounce) packages milk chocolate chips
16 large marshmallows
1 teaspoon pure vanilla extract

ONDERSTEBO-PIESANGPOEDING




50 g botter, gesmelt
60 g bruinsuiker
5 piesangs
2 eiers
100g suiker
5 ml vanielje geursel
50g sagte botter
120 g meel

Gebakte nagereg

 Nog 'n maklike Poeding resep:

BESTANDELE: 1 x Pak Romany Creams, 250ml Vars Room en Vla. METODE: Breek die koekies in 'n oondvaste bak, gooi Vars room oor en meng. Bak in die oond @ 180 Grade vir 10min of tot room deur koekies geabsorbeer is. Bedien met vla

Thursday, 25 April 2013

Gevulde Koek


Watter kind sal nie hiervan hou nie

Honey Garlic Pork Chops



Ingredients:
1 cup ketchup
1/3 cup honey
¼ cup soy sauce
2 garlic cloves (minced)
1 1/2lbs boneless pork chops

Sjokolade Poeding

Andriette Norman
MAKLIKSTE POEDING OOIT:
1 GROOT BLIK PERE MET DIE SAP
MENG DIT MET 2 PAKKE ROMANY CREAMS (HOU HEEL)
BAK OP 180 GRADE VIR 40MIN.
ROER EENKEER TUSSENIN DIE BAKPROSES.
TADAAAAA...CHOCOLATE POEDING!!HEERLIK!!

How to Grow an Avocado Tree

TAMATIE EN MOSSELPASTA




Bestandele
1 pak spaghetti
2 blikkie tamatie en uiesmoor
2 blikkies gerookte mossels of oesters
250g room

Melkkos : Dubbele Lekkerte





Bestanddele:
blik kondens melk
2 koppies water
1 liter melk
1 koppie meel
125 ml botter
bietjie sout

Ouma Nellie se mostert

Michael Coetzee
1 x blikkie kondensmelk
3/4 koppie wit asyn
1 x eetlepel mosterd poeier

Metode:
Sif die mostertpoeier in die kondensmelk in en voeg die asyn bietjie vir bietjie by terwyl jy aanhoudend roer. Laat staan in die yskas vir ten minste 3 na 4 dae voor gebruik...

Ek het 'n gevoel jy gaan nie weer ander mostert eet nie... :)

Wednesday, 24 April 2013

sweetie brood

Rindie Smit
Wat ook lekker is saam met braai vleis of n potjie is. Vat n swart boom pot die plat een. Smeer hom goed met botter en gooi dan lekker dik met bruinsuiker sit nou jou gekniede of gekoopte deeg in die pot. Smeer weer met botter en strooi bruin suiker oor. Onthou om die pot se deksel ook te doen. Gooi dan een blikkie Ideal milk bo oor of karringmelk. Sit op die vuur net soos jy n potbrood sal maak. Dis smaaklik.....

Jassie vir Hondekinders

Theresa Buitendag
Ek het 'n oulike en goedkoop idee vir "jassies" vir hondjies. Ek vat 'n ou sweetpak top se mou. Die "ribbing" gedeelte gaan die nekband wees. Die naat gaan aan die onderkant (by die pensie) wees. Meet die lengte van die hondjie (of katjie) en knip die mou dienooreenkomstig. Sny nou aan die naat se kant (onder) 'n deeltjie uit vir reuntjies (vir die beenlig tyd). Meet van die nekband af waar die voorbene moet deurgaan. Knip hier ronde gaatjies en soom dit om of werk ribbing in. Soom nou net die soom aan die stertkant en voila - 'n lekker warm jassie vir brakkie.

Beet chutney

Rindie Smit
 
Hierdie is 'n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie
Bestanddele 6 koppies gaar beet gesny in blokkies, 3 uie gekerf, Sous: 3 koppies asyn 6,5 koppies suiker 2 eetlepels kerriepoeier Knippie sout, Peper, 4 hoogvol eetlepels maizena. Kook sous tot suiker gesmelt is Sit beet en uie by en laat kook vir 10-15 minute. Sit in bottels

PATATS MET MALVALEKKERS



2 kg patats (ongeveer 4)
50 ml margarien
125 ml melk
5 ml suiker
5 ml sout
1 ml witpeper

Ontbyt uit die oond



Lewer 6 – 8 porsies

12 varkworsies
3 uie, geskil en in wiggies gesny
1 groen soetrissie, ontpit en in breë repe gesny
1 rooi soetrissie, ontpit en in breë repe gesny
30 ml (2 e) olyfolie
‘n paar takkies vars roosmaryn

TRADITIONAL FRIKKADEL WITH GARLIC AND CHERMOULA



Ingredients:
500 g free-range beef mince
4 ripe tomatoes finely diced
1 grated onion
1/4 cup chopped parsley
1/4 cup breadcrumbs
1 egg
1 T worcester sauce
1 T brown vinegar

Apple Sponge Pudding



Ingredients

BASE:
1 Large egg
125ml (½ cup) White Sugar
60ml (¼ cup) milk
250ml (1 cup) self-raising flour
1 large green apple, peeled & chopped, or sliced OR 385g tin, sliced pie apples

Nic van Wyk se karringmelk-lamsboud oor die kole

Genoeg vir 6 mense Lamsboud (omtrent 1,5 kg), ontbeen en gevlinder
MARINADE

  • 750 ml karringmelk (kan met ongegeurde jogurt vervang)
  • Sap van 3 suurlemoene
  • 15 ml fyn komyn
  • 2 takkies tiemie, blare afgestroop
  • 5 knoffelhuisies, skil verwyder en fyn gerasper

Skrophoender roulade met suurlemoen- en roosmarynsous



10 porsies

2 heel hoenders, vel verwyder
2 t fyngekapte roosmaryn
200 ml dik witsous
200 ml cheddar/mozzarellakaas
15 ml fyn sout
10 ml suurlemoenskil
250 g hoenderlewers
100 g streepspek
1 knoffelhuise

Tuesday, 23 April 2013

Grilled Cheese Sandwich with Bacon and Fried Egg



2 slices bacon
1 egg
2 slices any kind of bread
Butter
Cheddar cheese, sliced

Bacon Wrapped, Cream Cheese Stuffed Chicken Breasts


1 boneless skinless chicken breast
2 tablespoons cream cheese
1 tablespoon green onion, Chopped
2 pieces bacon, Partially Cooked

sampioensous vir steak hoender of vis

Ronel d'Assonville Prinsloo
Lekker sampioensous vir steak hoender of vis : 1 pakkie sampioene gesny, botter om sampioene in te braai, 45ml koekmeel, halwe hoenderblokkie opgelos in 1 koppie kookwater, en melk. Braai sampioene in botter voeg koekmeel by en roer deur, voeg die hoenderaftreksel by kook n rukkie. Voeg melk by soveel as nodig is om n lekker dik sous te maak. Laat prut n rukkie en bedien.

GEBREIDE SLIPPERTJIES

Ansie VanWyk

Miskien kan dit dalk help - het by iemand gekry maar nog nie probeer nie. GEBREIDE SLIPPERTJIES
Stel 30 steke op met 4.5 breipenne
Brei elke ry regs tot verlangde voetlengte moenie afheg nie.
Los woldraad n entjie knip af.
Ryg deur die steke van die breipen af trek styf.
Werk vas en ook ‘n entjie op die voetbrug.
Werk die hak gedeelte toe dop om, daar het jy jou slippertjie! Hekel n kettingsteekbandjie en ryg al om die opening van die voet gedeelte.
Maak voor vas met ‘n strikkie.

Idees met Kekertjies/Chicpeas

Madeleine Miles
 
Gooi sous af en spoel af met water. Gooi in bak met so eetlepel olyfolie, bietjie paprika, sout, peper, en fyngemaakte knoffelhuisie. Meng goed. Gooi in oondpan en sprei uit sodat dit net een laag in oondpan lê. Bak 180 grade vir 30 min of tot bros en goudbruin. Dis heerlike snack buitkenat bros, kinders mal daaroor. Die hele tekstuur van die ertjie verander. Is ook lekker om bietjie chilli by te gooi as jy ietsie ''warmer'' soek. eet net so.

Ooievaars Idee




Jansie van Zyl
En die oulikste van als....die motorfiets se wiele is van weggooidoeke, n bottel is die lig en opgerolde baba kombersies is die handvatsels - en die teddie ry te lekker! Watse oulike idees sal die mense nog vir ooievaarstee's uitdink!

Ooievaars Idee




Jansie van Zyl
Kyk die oulike 'koek' vir n ooievaarstee! n Baby-grow opgestop met weggooi doeke en dummy wat op n kombersie le en 'slaap'.

Marmber Koek


Al ooit gewonder hoe dit gedoen word, hier word stap vir stap gewys hoe om te maak

7 layer vegetale salad

Volstruisnek lekker sag in die stoompot (3 resepte)

Dalene Brits
 
Hier is 2. Die eerste het ek onlangs self gemaak en my mense het eers later uitgevind dit is nie oxtail nie!
Volstruisnek vir fynproewers
1 volstruisnek Stukkie vet skaap-of beesvleis
1 groot ui 1 liter gemmerlin
1 blik (410g) tamatiepuree 1 blik (410
g) heel tamaties
Halwe pakkie sampioene 2 beesvleisekstrakblokkies
1 pakkie tamatieroomsop-poeier 250 ml vars room

14 Dae Dieët

Theresa Buitendag deel hierdie met ons
ONTBYT
Elke oggend dieselfde:
Pomelo
1 of 2 eiers (kook, posjeer) nie gebak
Koffie

MAANDAG
Middagete : Vrugteslaai (enigiets en soveel jy wil)
Aandete : Biefstuk, tamaties, blaarslaai, seldery, komkommer, koffie

DINSDAG
Middagete : Koue hoendervleis (wit) tamaties, pomelo
Aandete : 2 eiers, slaai, 1 sny droë roosterbrood, pomelo, koffie

WOENSDAG
Middagete : 2 eiers, tamaties, koffie
Aandete : 2 lamkotelette, seldery, komkommer, tamaties, koffie

Jelly Tot blommetjies

 
 

Roline de Beer het hierdie oulike idee gedeel, ongelukkig het sy nie geweet hoe om die jelly tots aanmekaar vas te kry nie.
 
Kiti De Jager Ek sou baie dun snytjies van die jellie tots afsny waar hulle aanmekaar moet raak. Dan druk jy die taai kante teen mekaar. Sal werk. So nie behoort bietjie lig geklitsde eierwit ook te werk, met 'n kwassie aangewend. (ou koekversier truuk).