Friday 26 April 2013

Gebakte nagereg

 Nog 'n maklike Poeding resep:

BESTANDELE: 1 x Pak Romany Creams, 250ml Vars Room en Vla. METODE: Breek die koekies in 'n oondvaste bak, gooi Vars room oor en meng. Bak in die oond @ 180 Grade vir 10min of tot room deur koekies geabsorbeer is. Bedien met vla