Wat ook lekker is saam met braai vleis of n potjie is. Vat n swart boom pot die plat een. Smeer hom goed met botter en gooi dan lekker dik met bruinsuiker sit nou jou gekniede of gekoopte deeg in die pot. Smeer weer met botter en strooi bruin suiker oor. Onthou om die pot se deksel ook te doen. Gooi dan een blikkie Ideal milk bo oor of karringmelk. Sit op die vuur net soos jy n potbrood sal maak. Dis smaaklik.....